Tygerviews B&B
Beskrywing
Die tuinkamer suite bied 'n uitsig op die tuin en die swembed of 'n uitsig oor die Kaapse Skiereiland. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die gastehuis bied begeleide toere en uitstappies na besienswaardighede soos Tafelberg, Kaappunt, Hermanus en die Kaapse Wynlande teen 'n ekstra koste.
Lughawevervoer kan gereël word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito en vertrekskoonmaakfooi word vir die selfsorgwoonstel gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite bied 'n lieflike uitsig en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Ekstra items soos japonne, pantoffels, 'n vrugtemandjie en sjampanje kan teen 'n ekstra koste gereël word vir paartjies op hul wittebrood.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die gastehuis bied begeleide toere en uitstappies na besienswaardighede soos Tafelberg, Kaappunt, Hermanus en die Kaapse Wynlande teen 'n ekstra koste.
Lughawevervoer kan gereël word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito en vertrekskoonmaakfooi word vir die selfsorgwoonstel gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgwoonstel beskik oor 1 slaapkamer en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die slaapkamer het lugversorging en 'n kas. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, klein toebehore en eetgeriewe. Die sitarea het 'n rusbank, lessenaar en LCD-TV met mediaspeler vir Netflix, Showmax en YouTube.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die gastehuis bied begeleide toere en uitstappies na besienswaardighede soos Tafelberg, Kaappunt, Hermanus en die Kaapse Wynlande teen 'n ekstra koste.
Lughawevervoer kan gereël word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito en vertrekskoonmaakfooi word vir die selfsorgwoonstel gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgwoonstel het 2 en suite-slaapkamers en 'n privaat leefarea en kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas en kookgerei. Die woonstel is op die eerste verdieping en bied 'n lieflike uitsig. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die gastehuis bied begeleide toere en uitstappies na besienswaardighede soos Tafelberg, Kaappunt, Hermanus en die Kaapse Wynlande teen 'n ekstra koste.
Lughawevervoer kan gereël word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito en vertrekskoonmaakfooi word vir die selfsorgwoonstel gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys Krige-rylaan 268, Tygerbergheuwels, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap