Ufumene Game Lodge
Beskrywing
Elke ruim kamer het 'n ekstra groot koninggrootte-bed wat op versoek in 2 dubbelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gaste het ook toegang tot 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf, ontbyt en aandete
Huisreëls
Die tarief sluit verblyf, ontbyt, aandete en drankies soos wyn, bier, koeldrank en warm drankies, wildritte, 'n daaglikse wasgoeddiens en WiFi in.
15% BTW, kroegdrankies, premium-wyn, vervoer vanaf en na Port Elizabeth Lughawe, perdry, besoeke aan Addo en Schotia is nie ingesluit nie.
Let asb. daarop dat 'n grondpad na die verblyf lei. Doen asb. navraag oor die grondpad se toestand voor bespreking.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 'n ekstra groot koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aantrekkamer. Gaste het ook toegang tot 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf, ontbyt en aandete
Huisreëls
Die tarief sluit verblyf, ontbyt, aandete en drankies soos wyn, bier, koeldrank en warm drankies, wildritte, 'n daaglikse wasgoeddiens en WiFi in.
15% BTW, kroegdrankies, premium-wyn, vervoer vanaf en na Port Elizabeth Lughawe, perdry, besoeke aan Addo en Schotia is nie ingesluit nie.
Let asb. daarop dat 'n grondpad na die verblyf lei. Doen asb. navraag oor die grondpad se toestand voor bespreking.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N10, Alicedale, 6135, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang