Uitkomst Selfsorg Akkommodasie
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Uitkomst Selfsorg Akkommodasie bied 2 gerieflike verblyf in 'n selfsorggastekothuis op 'n Karooplaas tussen Richmond en Drie Susters. Die plaas is 14 km vanaf die N1-hoofweg op 'n grondpad geleë.
Die Paleis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n rusbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n gasyskas, ketel en gasstoof. Lig word verskaf deur paraffienlampe.
Die huis het vier slaapkamers en kan tot 10 volwassenes akkommodeer. Twee van die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die derde kamer 'n kombinasie van twee enkelbeddens en 'n dubbelbed het, en die vierde kamer is toegerus met twee enkelbeddens. Daar is twee badkamers: een met 'n toilet, bad en wasbak, en die ander met 'n toilet en stort.
Die kombuis van die huis is volledig toegerus met 'n gaskas, ketel en gasstoof, perfek vir selfsorg. Tradisionele paraffienlampe verskaf lig regdeur die huis, wat die plaashuis-ervaring verbeter. Benewens die slaapkamers beskik die huis oor 'n eetkamer en 'n sonkamer, ideaal om te ontspan en die rustige omgewing te geniet.
Daar is braaigeriewe beskikbaar en hout word voorsien.
Gaste kan die rustiger kant van die lewe op die plaas ervaar. Geniet asemrowende sonsondergange, kyk na die sterre, swem in die plaasdam, drink water uit 'n natuurlike fontein, geniet 'n rustige wandeling op die plaas, ry fiets, of neem deel aan boerdery-aktiwiteite.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Luzane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Uitkomst Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang