Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Uitsig Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat 20, Flamingopark, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitsig Boutique Hotel is 'n lieflike hotel met kontemporêre dekor en Kaaps-Hollandse argitektuur in Welkom.

Dié hotel bied verblyf in kamers met slaapplek vir 2 en lugversorging. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort.

Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die biblioteek ontspan, 'n drankie by die kroeg geniet, of in die swembad afkoel. Die hotel bied ook konferensiegeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Charne R
5.0
Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is baie mooi! Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt was lekker, die kamers is mooi en netjies, ...
Sien meer
Apr 2025
Hendrik B
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir geld. Ek kan hulle beslis aanbeveel. Wat 'n pragtige plek, mooiste tuine en groot grasperke. Die kamer was ruim, smaaklik versier en...
Sien meer
Mrt 2025
Derek H
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Lekker gebly, maar vir die prys kort daar 'n paar basiese benodighede. Geen hangplek vir nat handdoeke nie. Net een botteltjie water in die ...
Sien meer
Feb 2024
Boitumelo M
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful, clean and a warm environment. Lovely and peaceful. Could do better with breakfast though. My eggs were burnt.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Nicolene R
Besigheidsreis
4.6
‘n Heerlike ontspanne blyplek. Dis ‘n fantastiese plek. Jammer dat daar net twee sakkies koffie is - een vir die aand en een vir die oggend. Ek sou ‘n...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Uitkykstraat 20, Flamingopark, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Uitsig Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat 20, Flamingopark, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB2Djf81vSgXNPnHPAEENTQhDog5JhTLVODLtI7NMdNNaTPu5n4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 20 Uitkyk Street Flamingo Park 9459 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -27.9586587337 26.73327364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011