Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitsig Boutique Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Derek H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gemaklik. Lekker gebly, maar vir die prys kort daar 'n paar basiese benodighede. Geen hangplek vir nat handdoeke nie. Net een botteltjie water in die yskas vir twee persone. Nie ingerig vir beurtkrag deur die nag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene R
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2024

‘n Heerlike ontspanne blyplek. Dis ‘n fantastiese plek. Jammer dat daar net twee sakkies koffie is - een vir die aand en een vir die oggend. Ek sou ‘n tweede koppie voor slapenstyd waardeer, maar dit sou beteken dat ek my oggendkoffie moes mis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2024

Skoon en netjies. Die verblyf was netjies en skoon. Die mense baie vriendelik. Ons kamer se slot was stukkend en die ligte in die kamer het nie gewerk nie. Daar was ook nie WiFi in ons kamer soos geadverteer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kyle N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2022

By far the most pleasant hotel I have ever stayed in. Friendly staff and a great atmosphere. The food is also really good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat 20, Flamingopark, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB2Djf81vSgXNPnHPAEENTQhDog5JhTLVODLtI7NMdNNaTPu5n4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 20 Uitkyk Street Flamingo Park 9459 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -27.9586587337 26.73327364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang