Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umbabala Campsite

Kampeer/karavaan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kampplek
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Handdoeke kan voorsien word teen 'n ekstra koste.
Neem asseblief kennis dat die paaie klipperig en stamperig is en die beste geskik is vir 4x4-voertuie. Kleiner motors kan egter die verblyf bereik deur minder as 20 km per uur te ry om te verhoed dat voertuie beskadig word.
Daar is 'n kiosk op die perseel met slegs die basiese benodighede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R360
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R360
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R360
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 427, Moedwil, Rustenburg, 0315, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43b8b39d6b75574bd2c0f5572e44aa5734bb7a90af7e2881d0da01742cabf53470987368f1529a0de04d89602c7e79922d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag (plek vir 4) Farm 427 Moedwil 0315 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.65327 26.94836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang