Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umdloti Boho Beach Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen harde geraas na 22:00 nie.
Wees asb. bewus van die ape.
Swartsakke moet in die eenheid bly andersins moet dit in die groen vullisdromme in die kompleks geplaas word.
Maksimum 6 gaste.
Die skoonmaakfooi is slegs vir die vertrekskoonmaakdiens. Addisionele skoonmaakdienste kan gereël word teen ekstra koste.
Moet asb. nie die sleutels in die woonstel toesluit nie.
Laat weet die bestuurder vroegtydig indien gaste 'n sleepwa saambring sodat hulle die kompleks in kennis kan stel.
Sodra die aanvangsitems opgebruik is, moet gaste dit self aanvul.
Uitkloktyd: 09:00

Boetes sal gehef word indien die reëls oortree word.

Let asb. dat Durban tans beurtkrag ervaar. Laai die EskomSePush-app af vir die skedule aangesien dit uurliks kan verander.

Indien daar kragonderbrekings is, let asb. dat die verblyf nie 'n kragopwekker het nie. Daar is wel batteryligte. Gaste moet seker maak hulle is ingeprop en gelaai sodat hulle nie in die donker sit nie. Laat weet die bestuurder van enige onderbrekings sodat dit aan die nodige department gerapporteer kan word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: South Beach-weg 5, Umdloti Cabanas 10, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dd19ea40ac3e3eb38f29c0a37bb982288bd3e26c079a035880f55a5705f283135c471105d56c66f0b315e8c534b016f5874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 5 South Beach Road 10 Umdloti Cabanas 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.672090103406 31.116392612457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang