Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umhlanga Lodge

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Bush-weg 4, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Umhlanga Lodge is in die hartjie van La Lucia geleë in Umhlanga, 'n vooraanstaande vakansiebestemming aan die Ooskus, noord van Durban. Met omvattende binnenshuise en buitelug-vermaak, is Umhlanga 'n speelgrond vir besoekers van alle ouderdomme en belangstellings.

Daar is 4 gaste-suites waarvan elkeen slaapplek het vir 2 volwasse gaste. Die eerste slaapkamer het 'n slaapbank. en Die eerste, tweede en derde gastekamers het 'n gemeenskaplike ingang wat deur die gedeelde sitarea en kombuisie lei. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak in die vermaak-area met braaigeriewe.

Let asb. daarop dat Umhlanga Lodge nie 'n partytjieplek is nie. Neem asb. mede-gaste en bure in ag met jou verblyf. Die verblyf het ook sonkrag, 'n rugsteunbattery en 'n omsetter vir beurtkrag. Let asb. dat die lugversorging nie tydens beurtkrag gebruik kan word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Old Bush-weg 4, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umhlanga Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Bush-weg 4, La Lucia, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVkJmYtHjPAXKAMPratZtnrcejsdjuyFro0NSQ6ywZrI4w8SOZX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 4 Old Bush Road La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.745537722432 31.057518053021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang