Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umoya Boutique Hotel & Villas

B&B
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saddlers-keeromstraat 11, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Umoya Boutique Hotel & Villas bied gaste 'n rustige ontsnapping van die stad se gewoel in Houtbaai, Kaapstad. Dié eiendom spog met eindelose uitsigte oor die omliggende berge en gebiede en is ideaal vir gaste wat wil ontkoppel en ontspan.

Dié boetiekhotel bied gaste 'n keuse tussen 5 luukse kamers, 2 suites en 2 villa's, afhangende van hul individuele behoeftes. Al die eenhede beskik oor privaat ingange, gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, privaat badkamers met badjassen, ondervloerse verhitting, slim-TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en het toegang tot WiFi. Die Olive and Lavender Villas beskik ook oor 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis.

Gaste het toegang tot 'n verhitte swembad, 'n biblioteek, 'n restaurant wat ontbyt bedien en veilige parkeerplek op die perseel. Doendinge in die omgewing sluit verskeie fietsry- en voetslaanroetes, strande, wynplase en ander geriewe soos winkels en restaurante ook naby hierdie eiendom in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Saddlers-keeromstraat 11, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saddlers-keeromstraat 11, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e6d3defa8be40a77586aad783c2fae0f1a32f85f988a33f529a4ec69a678cb1da35a6c26f22fd88b32c11c09d9938a12b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 11 Saddlers Close Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0144675 18.3567109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang