Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umvumvu Dream Holiday Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R12960 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat 'n addisionele eenmalige administrasiefooi van R660 en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito gelykstaande aan een nag se verblyf, wat nie by hierdie kwotasie ingesluit is nie, betaalbaar is. Alle breekskadedeposito's word op die 10de van elke maand terugbetaal tensy gaste in Desember, spitstyd, bespreek.

Aangesien Simbithi Eco Estate 'n residensiële landgoed is word vingerafdruktoegang benodig. Simbithi Eco Estate hef 'n R400 administrasiefooi en R140 per vingerafdruktoegang. Hierdie fooi word van die breekskadedeposito afgetrek. (Nie almal benodig vingerafdruktoegang nie, net die hoofbestuurders of hoofgas).

Let asb. dat 'n terugkerende gaste wat reeds 'n vingerafdruk op die stelsel gelaai het, nie R140 vir vingerafdruktoegang hoef te betaal nie. Simbithi sal egter die administrasiefooi van R400 hef om die bespreking te verwerk.

Die eenheid word Maandag tot Vrydag skoongemaak, maar nie oor naweke en openbare vakansiedae nie.

Geen tjeks word aanvaar nie.

Rook is binnenshuis verbode.

Met aankoms word 1 rol toiletpapier per badkamer, asook bad- en handseep, 50 ml-Sunlight-vloeistof en 'n swart asbliksak voorsien. Let asb. dat hierdie slegs 'n beginpakket is aangesien die verblyf 'n selfsorgeenheid is. Gaste moet hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.

Ons behou die reg om soortgelyke verblyf te voorsien indien die eenheid wat bespreek is om enige rede hoegenaamd nie beskikbaar is nie.

Geen studentebesprekings of enige besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 sonder toesig word toegelaat nie.

Ons behou die reg om enige student uit te sit wat nie deur 'n verantwoordelike volwassene vergesel word nie.

Die maksimum aantal gaste in die eenheid mag nie die aantal beddens oorskry nie. Oorbewoning sal tot 'n 10%-verhoging op die nagtarief per bykomende gas lei indien daar vooraf gereël word. Indien daar nie vooraf gereël word nie, sal gaste uitgesit word in die geval van oorbewoning en alle gelde wat betaal is, sal verbeur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R12 960
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R12 960
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R12 960
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Umvumvu 43, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63427ff6290eb609805af7b7397c35149cc8b2ec0e956edf5abd866498a6eec5db665b19a0ae26c49f6dbe8f2067effd31c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 960 per nag (plek vir 8) 43 Umvumvu Simbithi Eco Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.508336849538 31.229733128619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang