Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umziki Pan Game Farm

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Podberry Rondavel
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié rondawel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus is. Die eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie houtskool saambring.
Bondels hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die boorgatwater is drinkbaar, maar gaste kan steeds gebottelde water saambring indien nodig.
Daar is goeie MTN-opvangs in die area. Ander netwerke se opvangs wissel op die plaas.
Bring asb. 'n flits, insekweerder en swemhanddoeke saam.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Torchwood Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié rondawel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus is. Die eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie houtskool saambring.
Bondels hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die boorgatwater is drinkbaar, maar gaste kan steeds gebottelde water saambring indien nodig.
Daar is goeie MTN-opvangs in die area. Ander netwerke se opvangs wissel op die plaas.
Bring asb. 'n flits, insekweerder en swemhanddoeke saam.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Flatcrown Rondavel
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié rondawel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n enkelbed en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas toegerus is. Die eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie houtskool saambring.
Bondels hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die boorgatwater is drinkbaar, maar gaste kan steeds gebottelde water saambring indien nodig.
Daar is goeie MTN-opvangs in die area. Ander netwerke se opvangs wissel op die plaas.
Bring asb. 'n flits, insekweerder en swemhanddoeke saam.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Umzimbeet Cottage
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort-oor-bad. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Die eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie houtskool saambring.
Bondels hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die boorgatwater is drinkbaar, maar gaste kan steeds gebottelde water saambring indien nodig.
Daar is goeie MTN-opvangs in die area. Ander netwerke se opvangs wissel op die plaas.
Bring asb. 'n flits, insekweerder en swemhanddoeke saam.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D70-weg, Umzikipan Game Farm, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d7cc46839d372a696cd25fab86cc615746f42c1ff73c3cad2707ceeac9521f0481f12c7025f89bb1d92fffc3c6ee4a681b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 D70 Road Umzikipan Game Farm 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.033173735761 32.330665924974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang