Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umziki Pan Game Farm

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Asemrowende uitsigte met 'n baie rustige atmosfeer. Ons het ons verblyf by Umziki vreeslik geniet en het sommer hartseer gevoel toe ons die oggend daar moes ry. Die eienaars het ons teen geen ekstra koste na 'n groter chalet geskuif as die een wat ons geboek het terwyl dit net ons by hulle was. Hulle kliëntediens was fantasties en die personeel baie behulpsaam en vriendelik. Die atmosfeer daar is iets wat self beleef móét word - die chalets is omring met bome wat plek maak vir 'n konstante mooi uitsig - jy is regtig in die bos, maar het die luuksheid van 'n baie netjiese en stylvolle chalet. Die swembadarea voel ook soos 'n mini paradys. Ons het ook al ons ontdekkinge met die baie staproetes geniet. Vat definitief 'n goeie kamera saam! Ons sien uit daarna om weer daar te gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
Umziki Pan Game Farm
Goeie middag Elainie. Baie dankie vir jou omvattende en positiewe resensie. Ons waardeer dit en vertrou dat julle weer by ons sal kuier. Met vriendelike groete. Alan & Cathy @ Umziki Pan, Hluhluwe

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D70-weg, Umzikipan Game Farm, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d7cc46839d372a696cd25fab86cc615746f42c1ff73c3cad2707ceeac9521f0481f12c7025f89bb1d92fffc3c6ee4a681b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 D70 Road Umzikipan Game Farm 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.033173735761 32.330665924974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang