Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unathi Private Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 72 resensies vir Unathi Private Game Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wilma S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Sal weer gaan.

Heerlik gekuier. Baie vriendelik en goed behandel. Eienaars probeer hul bes om die verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Sanjo K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanjo K

Baie lekker en gerieflike, netjiese plek.

Baie lekker plek om te bly saam met klein kinders. Gerieflik uit eengesit en baie lekker ontspan. Baie aangename eienaars.

Jean-marie K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie K

Dis nou kliëntediens!

Jackie en Tony was wonderlik, laat mens soos familie voel!

Johanna B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna B

K@k lekker! , en 'n great ervaring vir 'n stads Japie.

Ons het 'n ongelooflike lekker gekuier, die eienaars het gereeld kom inloer wanneer ons buite sit om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Hulle is bedagsaam, konsidererend, verwelkomend, vriendelik en baie besorgd oor ons veiligheid. Ons het heeltyd iemand gehad om om te sien na enige behoeftes. Die skoonmaakdiens is baie deeglik en ongelooflik vinnig. Dit sit 'n mens nie eens uit nie. Die leefarea is gemaklik en het alles wat 'n mens kan benodig. Sou daar iets wees, kan mens voel die vrymoedigheid om te vra en dit is wel iewers beskikbaar. Unathi is 100% aanbeveel as jy 'n bietjie uit die stad uit wil gaan en tyd wil spandeer met die familie.

Anzel V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

Ontspannend, welkom.

Ons het 'n vreeslike lekker tyd gehad by Unathi Private Game Lodge en het welkom gevoel van die oomblik dat ons ingestap het. Die eienaars was baie vriendelik en hulpsaam gewees.

Johan D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Was heerlik vir oornag.

Ons was in Hartbeespoort en was nie lus om terug te ry in die aand nie, so hierdie was 'n lekker oornagverblyf.

Francois U - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois U

Ontspannend, gasvry, netjies, skoon, bekostigbaar, veilig.

Die gasheer was ongelooflik vriendelik, behulpsaam en ons het elke oomblik van die gasvryheid geniet. Ons hondjie (Beagle) was ook welkom en ek dink hy het dit nog meer as ons geniet. Die fasiliteite was skoon, netjies en het regtig soos 'n wegbreekhuisie by die bos gevoel.

Vanessa B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B

Rustigheid! En lekker!

Baie rustig en ideaal vir wegbreek - Ons sal weer gaan, alles skoon en netjies. Wondelike tent spasie onder dak!

Sonja S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Fantasties.

Jackie en Mark is uitstekende gashere. Ons het heerlik gekuier. Vriendelik, behulpsaam en bedagsaam. Sal vir seker weer hier besoek. Voel asof ons nuwe vriende gemaak het.

Unathi Private Game Lodge se terugvoer

Dankie Sonja.
Ek en Tony sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Unathi Private Game Lodge
Eugenie Coetzer D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie Coetzer D

Heerlik ontspan, baie dankie!

Aangenaam verras, was 'n heerlike wegbreek! Kinders het so lekker geswem en gespeel.

Unathi Private Game Lodge se terugvoer

Hi Eugenie,

Thank you for your review.
We are looking forward to welcoming you back.

Unathi Private Game Lodge
Ronel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Lieflike plek met aangename eienaars. Sal beslis weer gaan kuier.

Heerlike middag en aand gehad.

Unathi Private Game Lodge se terugvoer

Ons sien uit na julle volgende kuier.

Unathi Private Game Lodge
Johan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Goeie wildsbesigtiging.

Het 'n heerlike paar dae gehad. Diens en gasvryheid was uitstekend. Die feit dat mens jou hond kan saamneem, is 'n bonus. Ons het die wildritte baie geniet. Sal weer kom kuier.

Unathi Private Game Lodge se terugvoer

Ons sien uit daarna om jou weer by ons te hê.

Unathi Private Game Lodge
Gerrie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S

Fantasties! 'n regte Bosveld wegbreek, sonder geraas en verdringing!

Fantasties! The hosts are great. Geriewe is skoon, netjies en voldoende vir 'n rustige naweek in die bos. Werklik waarde vir geld vir almal wat stilte en die natuur waardeer. Die diere is volop en word pragtig nagekyk! Unathi het ons harte gesteel en ons is van nou af beslis gereelde kuiergaste!

Unathi Private Game Lodge se terugvoer

Dit was 'n groot voorreg om julle hier te hê.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Unathi Private Game Lodge
Karin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Lui lekker omgewing om net te kan ontspan en weg te kom uit die stad se gejaag.

Heerlike wegbreek! Die gasvryheid en vriendelikheid van die gasheer en gasvrou was besonders! Perfekte ligging vir 'n vinnige wegbreek.

Tiisetso T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiisetso T

Absolutely beautiful.

We had a wonderful time with my family, so much for both the kids and adults to do. The host was the absolute best, she made us feel like we were home away from home. Our chalet was clean, the reception was perfect, the pools were very clean, and the place was well looked after. We bonded with our family without interference. The staff was very helpful when we thought we misplaced our key, and my kids didn't want to leave. Thank you so much, and we will come again for a longer stay.

Judy Z - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judy Z

Rustig en veilig. Sou graag meer wild wou sien naby chalets.

Baie stil en rustig indien jy 'n klein plekkie in die bosveld en 'n braai soek.

Shamila S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shamila S

Wonderful.

We enjoyed every minute of it. Our hosts were friendly and helpful. We got to see some game and enjoyed it thoroughly.

Marius L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius L

N week is te min daar.

Baie lekker plek daai.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Riaan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N

Onvergeetlike ervaring en ontvlugting weg van die lewe se gejaag. Lekker verby.

Ons gasvrou en haar man het ons super welkom laat voel. Die paar dae wat ons daar oornag het, het op die ou einde gevoel asof ons by baie goeie ou vriende gekuier het. Die geriewe is uitstekend en die luukse tent was puik toegerus. Dit was amper soos kampeer in 'n tent en 'n chalet alles in een. Unathi spog met 'n groot verskeidenheid wild en dit was baie bevredigend om in die laat middag te sien hoe die sable, zebra, nyala, rooibokkies, ens., kom vreet het reg by ons tent se heining. Dit was 'n ongelooflike belewenis en 'n ware ontvlugting van die maalstroom van die lewe. Dit sal nie lank wees voordat ons weer terugkeer na Unathi om saam met ons nuwe "vriende" te kuier.

Jilll W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jilll W

Every aspect of our stay at Unathi Private Game Lodge exceeded our expectations.

The facilities at the lodge are great and the service is excellent! We look forward to going back!

Unathi Private Game Lodge se terugvoer

We are looking forward to welcoming you back.

Unathi Private Game Lodge
Erna M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna M

Comfortable, neat and clean units, and friendly staff.

I chose Unathi on the picture on the website and found so much more there! Game drives, 2 swimming pools, a place for kids to play, and private and communal braai areas. I loved the place!

Anton W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton W

Uitstekende diens, rustige atmosfeer, baie veilig.

Beveel die regtig hoog aan, die eienaars gaan uit hulle pad uit om jou welkom en tuis te laat voel.

Marinda K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K

Awesome naweek.

Jackie het ons vriendelik ontvang en tuis laat voel. Die chalets is netjies en skoon. Dit was 'n onvergeetlike naweek wat ons gehad het. Om tussen die diere te ry en kyk hoe hulle vreet, is net wonderlik. Unathi, jy sien ons weer binnekort.

Karen N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N

Peaceful place, cosy, clean chalet and friendly hosts.

Comfortable clean chalet with kitchenette, en-suite bathroom and verandah. The kitchen has all utensils, a microwave, a 2-plate stove and a fridge. Braai facilities. A peaceful place to break away from city life. Cell phone signal fair. The swimming pool looked inviting. Bar on site. Friendly helpful hosts.

Mariette K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette K

Awesome.

Beste wegbreek in 'n lang tyd. Gaan beslis weer. Vriendelike eienaars. Dankie Jackie, en seuna het my baie geleer van die veld, het gevoel soos 'n VIP.

Werner W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W

Fantastiese en vriendelike personeel.

Dit was nie net 'n wegbreek nie. Ons het vriende vir altyd gemaak. Personeel gaan uit hul pad om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Unathi Private Game Lodge se terugvoer

Hoop om julle gou weer te sien.

Unathi Private Game Lodge
Helga S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S

Uitsonderlike diens.

Baie lekker gebly, diens 100%, vriendelike mense.

Janita R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janita R

Fantasties, rustig, wild pragtig. Wonderlike gasvryheid.

Pragtige, rustige plek. Wild uiters mooi en word ekstra goed versorg. Blyplek puik. Voëls van alle spesies. Ontspan in die bosveld by Unathi.

Unathi Private Game Lodge se terugvoer

Dankie Janita.
Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Unathi Private Game Lodge
Sanjo K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanjo K

Wonderlik.

So rustig en baie gerieflik.

Nicol C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol C

Baie rustige wegbreek.

Stil in die bos.

Lizette B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Heerlike kuier in die bos.

Sien hulle binnekort weer.

Charlene T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene T

Rustig

Dit was rustig en stil.

Charlene B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene B

Baie lekker.

Die eienaar was baie behulpsaam, kuier was baie lekker, die enigste ding was hulle het ons nie gesê het die kroeg is toe nie en daar is ook nie 'n winkel op die perseel nie.

Steven E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Steven E

Very awesome.

Great breakaway just a few km away in nature.

Annelize D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize D

Rustig.

Baie rustig en ontspannende atmosfeer.

Lesly B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesly B

Peaceful, relaxing.

Quiet and peaceful. Relaxing and friendly staff.

Mariette D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Ons het ons ruskansie daar baie geniet.

Eerste wegkom kans na lockdown en dit was baie ontspannend. Ons kon ons twee hondjies saamvat vir die naweek en steeds op selfry-wildritte gaan wat nie sommer oral toegelaat sal word nie (wat mens kan verstaan want mens gaan honde kry wat blaf en die wild verwilder). Dit was so lekker, kan net nie wag om daardie mooi deel van die bosveld te sien na goeie reën nie. Eenheid 5 is prakties en goed ingerig vir 'n klein gesin soos ons wat uit 3 mense bestaan, veral teen die prys kan mens regtig nie kla nie! Ons sal weer teruggaan!

Corrie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

From our arrival up to our departure, everything was excellent.

We needed peace and quite and that was wat we had for the weekend. Will definitely make a plan to visit Unathi again. Thank You Cilliers for your hospitality.

Alid V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alid V

Uitstekend

Unathi was wonderlik. Ons het 'n dag voor die tyd bespreek en was aangenaam verras. Die eenhede is netjies en ruim. Baie mooi braai geriewe onder groot koeltebome. Die swembad is lekker groot en perfek vir die somermaande.

Francois V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Lekker rustige naweek.

Kan sien daar is plekke wat bietjie aandag nodig het. Byvoorbeeld, van die swaaie in die speelparkie het skroewe en splinters wat kinders kan seer maak. Die bestuurder is briljant. Hy doen als in die plek. Maak kos, bartender, skoonmaker, ontvangs en doen dit als met 'n glimlag.

Candice T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Candice T

Lovely stay, really such a nice place to go and unwind and relax, little one really enjoyed it and at least we were protected from the rain when it poured.

I loved this place and will be back, I just found that the staff didn't really communicate with us, we booked a bush breakfast for Saturday morning but it rained unfortunately so we had to cancel. Breakfast was at 9 and at 10:15 we still didn't know what was happening or where to go etc. The game drive we booked for Saturday afternoon 4pm but it rained. No one came to see if we still wanted to go or if we could move it to another time or the next day so we just left it. Didn't get to go on a game drive. Pity about the bathroom, we were in chalet 1 and unfortunately the squirrels are in the chalet which I understand not much can be done to keep them out but the mess in the bathroom is just terrible. All in the shower and toilet not clean at all. But overall we had a nice stay nice and relaxing and the breakfasts were amazing.

Isabelle N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Isabelle N

Nice, well maintained place, but felt unwelcome.

The place is nice and extremely well maintained. We arrived on Friday night and got a complimentary bag of wood. The chalet is very clean, but very small. When we asked about our included breakfasts (for 5), we were told that they did not offer breakfast anymore (this could have been mentioned before we finalised the booking, but it was not). I then found the R1750 pn quite pricey for the size of the cottage that we had - given the fact that we did not have breakfast included anymore. Anyhow, we had a very pleasant stay until Sunday morning. Got a text message at 10:30 am from the manager saying that the checkout time was 10 am (we were busy packing and cleaning). We immediately vacated the chalet and asked if we could stay on the premises to enjoy the facilities for a bit longer (swimming pool for the kids, walk in the game farm, etc). To our surprise, we were told no and that we had to leave immediately. This put a very abrupt end to our weekend, and we were back home at lunchtime, which literally spoilt half a weekend day. We have been to many lodges/chalets over the past years, and this is literally the first time that we were "asked to leave" so early on a Sunday, and are not allowed to use the facilities (I understand about vacating the accommodation to allow for cleaning, but we can usually stay on the property). My husband discussed with the manager, trying to understand and simply got told that we had to go. Anyhow, we paid R3500 for 2 nights and I feel that without the breakfasts and being literally asked to leave the game farm so early on Sunday, we are very disappointed. Shame, because otherwise, I think the place would have deserved a 4-star rating.

Ylana U - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ylana U

Was rustig en pragtig. Sal beslis weer wil gaan.

Was rustig en mooi. Sal graag weer wil gaan. Dis privaat en badkamers was altyd netjies.

Alda G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda G

Vind jouself in die bos.

Het ongelooflike tydjie by Unathi gehad. Eenheid was skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Die ontbyt was van uitstaande gehalte. Gaan definitief baie gou weer hulle besoek.

Ruchel B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruchel B

Dit was 'n ongelooflike naweek.

Ons het die naweek so geniet! Sal enige tyd die plek aanbeveel. Chane en Harry laat jou dadelik tuis voel en is so vriendelik. Hulle het ons hartlik verwelkom. Die plek is netjies en bekostigbaar. Die perfekte plek vir 'n wegbreek. Ons sal definitief weer terugkeer! Julle is awesome!

Daan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan M

'n Heerlike ondervinding.

Ons is vriendelik ontvang met ons aankoms. Alles was reeds in plek en ek moes net die sleuteldeposito betaal. Een opmerking om in gedagte te hou is dat daar baie muskiete is, maar dit is die natuur. Jy, as besoeker, weet by voorbaat waarvoor jy jou inlaat en moet voldoende voorsiening maak daarvoor. Ons het heerlik met Lucy gespeel en teen Sondag was ons, (ek, my seun en Lucy) uitgespeel. Ons arms was af van bal gooi en Lucy was flou gehardloop. Ek kan Unathi Lodge sterk aanbeveel vir enigeen wat hou van die bos maar nie noodwendig soek na vyfster verblyf, vermaak en kostes nie.

Mulungisi Russel M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mulungisi Russel M

It was a good stay. Quiet.

But what need to improve is TV. And install Wi-Fi for guests.

Nicolene W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene W

Rustige stil atmosfeer waar ons alleen die sonsondergang kon geniet, om die kampvuur sit met 'n koue bier in die hand.

Sien sterre.

Francis B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francis B

Was great gewees.

Dit was vreeslik lekker. Net jammer dat ons glad nie bestuur of eienaar gesien het nie. Mens wil tog maar verwelkom word. Net Isaac die barman was daar die hele naweek om te help as ons iets wou weet of nodig gehad het.

Annelize B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B

Was baie lekker.

Dis 'n lekker gesinsoord waar mens kan rus en tyd saam met jou kinders geniet.

Nancy N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy N

Dit was ongelooflik heerlik, stil en rustig.

Unathi Bush Lodge is die perfekte wegbreek vir 'n vinnige ontspan. Ons is met ope arms ontvang en het baie welkom gevoel. Ek het 'n paar ekstra versoeke gehad en hulle het uit hulle pad gegaan om dit te verwesenlik. Sal Unathi Bush Lodge vir enige iemand aanbeveel.

Gerhard G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G

Dit was baie aangenaam.

Die plek se atmosfeer is uitstekend, almal is vriendelik, die perdry was heerlik en die plek behoort in die somer met swembad nog lekkerder te wees.

Carol S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol S

Baie lekker.

Voorstel: Aangesien dit selfsorg is, meer spasie in die kombuis om voedsel voor te berei. Die stort se vloer maak jou voete baie seer.

Willem F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F

Moet nie in tented camp bly nie!

Baie lekker plek, maar op webwerf word tee, koffie, suiker en melk belowe. Ons het net bietjie koffiepoeier gekry en niks suiker en melk nie. Moes gaan vra vir vullisdrom. Moes later weer vra dat ons bad skoongemaak word, want dit was vol gras, mis en urine. Aan ons gesê dat daar eekhorings in die dak nes gemaak het. Volgende oggend is bad weer vol mis en urine. Kon dus nie bad nie en het maar later gaan swem. Sondagaand het ek een van die eekhorings dood in die bad aangetref. Het maar nie weer gaan vra dat bad skoongemaak word nie, want volgens my as jy weet van die probleem moet jy as oord tog aandag daaraan gee of gereeld kom skoonmaak. Ons het net die bad gehad, geen stort nie en het dus maar heel neweek geswem om skoon te wees en hare met 'n beker gewas direk van die kraan. Verder baie lekker plek, maar vermy maar die tente.

Unathi Private Game Lodge se terugvoer

Good Day Willem, thank you very much for your valued feedback we will keep all pointed notes in mind, kindly see your booking form with LekkeSlaap and you will have a see that your stay with us only included such as milk and toiletries and rusks as the extras were only added a few weeks after you made your booking with us.

As mentioned in our 1st reply to you, we had emptied out the dustbins that morning before your arrival, our staff must have forgotten to place one at the tented camps but immediately after you notified us when you just arrived we placed one there.

Chane is our lodge manager and would have gladly assisted where need be if you did have a problem with your stay with us, upon check out you could have notified us as we would jump on any occasion to assist anyone where need be. It does not matter what time of day we are always available to assist if you were to come to us as we go out of our way to make it comfortable for all.

Chane also indicated that you may make use of any one of the two bathrooms, one has a bath the other a shower. As for the squirrels, we, unfortunately, cannot be at the bathrooms 24/7 and clean up after the squirrels 24/7. As mentioned we would have no problem if you were just to notify us when the squirrels made a mess because our cleaning lady is not on call all day, and unfortunately Chane does need to help clients at the main lodge and can't go to the tented camp bathrooms every hour. This is the first we heard of a deal squirrel as you did not mention anything on your first review but thanks very much for letting us know.

Sorry that you did not enjoy your weekend with us, we do try our utmost best to keep all clients happy.

Have a super year ahead
Kindest Regards
Unathi

Unathi Private Game Lodge
Lyneen O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyneen O

Baie dankie. Ons sien julle weer.

Baie dankie vir die lekker verblyf. Julle is almal soos 'n familie. Lucy is oneindig pragtig. Poue is soos troeteldiere, te oulik. Sien julle weer.

Lynette B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

What a pleasant weekend. Friendly, helpful host. Thanks Anita and everybody. Had a blast.

See star-rating.

Suette N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suette N

Die beste plek om van die stadsgeraas en gejaag te detox.

Dit was 'n heerlike wegbreek van die malle gejaag en geraas van die stad. Die skoon lug en rustigheid laat jou weer terugkeer na die werklikheid en die wonderlike natuur.

Lyneen O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyneen O

Dit was awesome, dankie.

Baie rustige atmosfeer en 'n great wegbreek. Sien julle weer Desember.

Roland V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland V

Dit was uiters aangenaam.

Dit was uiters aangenaam; diens was puik.

Johann D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Fantasties.

Alles wat mens begeer om werklik te rus.

Hendrik B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Die verblyf was heerlik in 'n rustige omgewing.

Die aanwysings na die plaas was baie maklik om te volg. Ons is flink ontvang en verwelkom. Ons het baie wild gesien en die diere is redelik mak. Nathan het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel en het ons selfs op 'n voël kyk staptog geneem. Dit was lekker om saam met so 'n goed ingeligte gids te stap.

Jeanette D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D

Baie rustig en na aan die natuur.

Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het redelik wild gesien en het veilig gevoel.

Allek P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Allek P

Dit was 'n wonderlike belewenis.

Dit is rêrig 'n lekker belewenis gewees, almal is vriendelik gewees, het gevoel asof almal al jare ken. Baie dankie vir die wonderlike tydjie.

Petro P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Petro P

Rustig, stil heerlik ontspannend!

Die verblyf is skoon en netjies. Die eienaars is vriendelik en aangenaam. Daar kort dalk 'n bank binne, dit word nou koeler en sal lekker wees as mens saans binne kan sit ook. Daar is 'n wonderlike speelmaat vir kinders, Luccy, 'n pragtige hond wat ure se plesier verskaf!

Anthony L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony L

Peaceful, accommodating and a perfect getaway if you looking for some quiet time to rest.

Peaceful, accommodating and a perfect getaway if you looking for some quiet time to rest. A wonderful place indeed and will definitely return for more stays.

Johan L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Baie lekker.

Baie lekker. Sou geniet het as daar 'n klein winkeltjie beskikbaar was.

Lenese O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lenese O

Dit was awesome, net wat ek en my eggenoot nodig gehad het.

Die verblyf was heerlik, as jy stilte wil hê, gaan na Unathi Game Lodge. Elke oggend 'n heerlike stappie gevat in die bos en die diere gesien, koedoes, blou wildebees, blesbok, rooibokke en sebras. Niks en niemand wat jou pla nie.

Hannes S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S

Baie lekker.

Baie lekker. Sal weer gaan.

Jonathan R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jonathan R

Was baie lekker en baie naby aan Pretoria.

Was baie lekker gewees en glad nie ver om te ry.

Helena J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Helena J

Teleurgesteld.

Positief: Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Mooi omgewing. Ideaal vir mense sonder kinders wat net wil rus en niks doen. Negatief: Speelarea baie onveilig bv. 'n losstaande leer teen 'n boom moet gebruik word vir kinders om in boomhuis te klim. Trampoline se gate aan die kant is oop. Niks om te doen, geen wildritte. Met aankoms is daar genoem dat die kroeg 24 uur oop is, toe ons 18:30 vir ons drinkgoed wil kry saam ons braai was alles toe. Lucy die hond is baie oulik maar hy het ons kinders se speelgoed stukkend gebyt en ons moes hom die heeltyd entertain deur 'n bal te gooi, as ek na 'n lodge gaan wil ek nie ander mense se diere besig hou nie. Dit was eerder 'n huisie op mense se privaat plaas as 'n lodge. Elke keer as ek iets nodig gehad het moes ek die eienaar se privaat blyplek ingaan wat ongemaklik was. Hulle is nog nuut in die bedryf, hoop dit sal verbeter want dit het potensiaal.

Unathi Private Game Lodge se terugvoer

Thank you very much for your review and will rectify a few things in the play area.

Unfortunately at no point in time did Debbie mention that the bar is open 24hours, and before she closed she bar she came to ask if you needed anything, you replied you were happy, thank you. Lucy is our lodge dog a few lodges and always will be, a dog has has a mind of their own we can call as much as we like, if she adopts you for the weekend she shows trust and love in you, such happens with most of our clients. She does not destroy or bite toys broken either unless it was given to her then she will play with it and not eat it up. Secondly you were allowed to anytime drive on the farm and go and view game with cool drinks and go sit at the watering hole and see some of our game. If you drove around the farm you would of seen we are busy in the process of building our home and where we are at the moment is temporary , we do not stay on our farm merely go once we have clients as we live in the East Rand. We were more thank accommodating to the best of our ability, even lighting your fire for you. Sorry you feel this way.

We can only get better from her own.

Regards

Unathi Private Game Lodge
Elsie V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie V

Bitter smaak in die mond.

Verblyf self was goed. Die feit dat ek gekontak is na die tyd om te sê verblyf is nie betaal nie, laat 'n baie bitter smaak in die mond. Verblyf was betaal 2 dae voor aankoms en bewys van betaling is erken deur Unathi self. Die feit maak dat ek geensins sal teruggaan na die betrokke plek nie en dit ook geensins kan aanbeveel vir iemand anders nie!

Unathi Private Game Lodge se terugvoer

Dear Elsie!
We have many clients payments to look out for, yes we missed one payment of many and we apologised for that! During your stay we were nothing but welcoming and helpful and go through many emails per day. We are terribly sorry for mistaking your payment as a non-payment but by all means don't put Unathis name down for one fault of which was our own. Like I have stated, we really do go through a lot of people. We try our best to keep updated!

Unathi Private Game Lodge
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veekraal, Britstown, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33d4b6db5fe83b2e4ee4fa642774b2e70bd2ac454969aa84d22929e1158059a9196d03be17ab7627c99ee03393aab9df8f79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 Veekraal Britstown 0250 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.404373 27.72076
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang