Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unathi Private Game Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 30% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 11 Des 2024 tot 10 Jan 2025.

Spesiale Aanbod

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Des 2024 tot 10 Jan 2025.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 5 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024.

Prys sluit in
Chalet 1: Slaapplek vir 2
Selfsorg
Chalet 2: Slaapplek vir 2
Selfsorg
Chalet 3: Gesinseenheid met slaapplek vir 4
Selfsorg
Chalet 4: Gesinseenheid / Slaapplek vir 4
Selfsorg
Chalet 5: Gesinseenheid / Slaapplek vir 6
Selfsorg
Karavaan-staanplek
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Luukse tent
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Harde musiek word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie hout in die bos optel nie.
Rommelstrooi is verbode.
Rook is in al die chalets verbode.
Gaste mag nie hulle eie hout of houtskool saambring nie.
B's&V's moet met aankoms onderteken word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
R 600 R 420
per nag (plek vir 6)
Vanaf R600
R 600 R 420
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veekraal, Britstown, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33d4b6db5fe83b2e4ee4fa642774b2e70bd2ac454969aa84d22929e1158059a9196d03be17ab7627c99ee03393aab9df8f79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R420 per nag (plek vir 6) 78 5 1 5 Veekraal Britstown 0250 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.404373 27.72076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang