Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unathi Private Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wilma S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Sal weer gaan. Heerlik gekuier. Baie vriendelik en goed behandel. Eienaars probeer hul bes om die verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanjo K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie lekker en gerieflike, netjiese plek. Baie lekker plek om te bly saam met klein kinders. Gerieflik uit eengesit en baie lekker ontspan. Baie aangename eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-marie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dis nou kliëntediens! Jackie en Tony was wonderlik, laat mens soos familie voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

K@k lekker! , en 'n great ervaring vir 'n stads Japie. Ons het 'n ongelooflike lekker gekuier, die eienaars het gereeld kom inloer wanneer ons buite sit om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Hulle is bedagsaam, konsidererend, verwelkomend, vriendelik en baie besorgd oor ons veiligheid. Ons het heeltyd iemand gehad om om te sien na enige behoeftes. Die skoonmaakdiens is baie deeglik en ongelooflik vinnig. Dit sit 'n mens nie eens uit nie. Die leefarea is gemaklik en het alles wat 'n mens kan benodig. Sou daar iets wees, kan mens voel die vrymoedigheid om te vra en dit is wel iewers beskikbaar. Unathi is 100% aanbeveel as jy 'n bietjie uit die stad uit wil gaan en tyd wil spandeer met die familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ontspannend, welkom. Ons het 'n vreeslike lekker tyd gehad by Unathi Private Game Lodge en het welkom gevoel van die oomblik dat ons ingestap het. Die eienaars was baie vriendelik en hulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Was heerlik vir oornag. Ons was in Hartbeespoort en was nie lus om terug te ry in die aand nie, so hierdie was 'n lekker oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ontspannend, gasvry, netjies, skoon, bekostigbaar, veilig. Die gasheer was ongelooflik vriendelik, behulpsaam en ons het elke oomblik van die gasvryheid geniet. Ons hondjie (Beagle) was ook welkom en ek dink hy het dit nog meer as ons geniet. Die fasiliteite was skoon, netjies en het regtig soos 'n wegbreekhuisie by die bos gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustigheid! En lekker! Baie rustig en ideaal vir wegbreek - Ons sal weer gaan, alles skoon en netjies. Wondelike tent spasie onder dak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugenie Coetzer D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlik ontspan, baie dankie! Aangenaam verras, was 'n heerlike wegbreek! Kinders het so lekker geswem en gespeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Unathi Private Game Lodge
Hi Eugenie, Thank you for your review. We are looking forward to welcoming you back.

Sonja S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantasties. Jackie en Mark is uitstekende gashere. Ons het heerlik gekuier. Vriendelik, behulpsaam en bedagsaam. Sal vir seker weer hier besoek. Voel asof ons nuwe vriende gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Unathi Private Game Lodge
Dankie Sonja. Ek en Tony sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veekraal, Britstown, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33d4b6db5fe83b2e4ee4fa642774b2e70bd2ac454969aa84d22929e1158059a9196d03be17ab7627c99ee03393aab9df8f79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 Veekraal Britstown 0250 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.404373 27.72076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang