Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unathi Private Game Lodge

Wildsplaas
Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis bottel wyn en sjokolades (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2025 tot 16 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veekraal, Britstown, 0250, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Unathi Private Game Lodge is 'n ware juweel in die hartjie van die bosveld.
Slegs 30km vanaf die Brits, Noordwes

Verblyf bestaan uit 5 Afrika-styl grasdak-chalets. Die chalets het óf dubbelbeddens met enkelbeddens óf slegs dubbelbeddens. Elke eenheid het 'n badkamer met stort, kombuisie en sy eie privaat stoep en braai-area.

Daar is geen TV's in die chalets nie.

Elke karavaanstaanplek het 'n elektriese punt, en opstelbystand is op versoek beskikbaar. Daar is gemeenskaplike opwasareas en ablusieblokke met storte en baddens.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, bergfietsry, 4x4-roetes en 'n dag-spa in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Thomas R
Gesin met tieners
5.0
Excellent host and made our stay comfortable. Very enjoyable and relaxing, and we saw a lot of game. Wonderful experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Veronica N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker vakansie gehou. Goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gekuier. Jackie het vir seker gemaak dat ons gemaklik is en ons lekker bederf. Die ...
Sien meer
Des 2024
Alta B
Saam met lewensmaat
5.0
Will highly recommend it to anyone. Baie lekker enige tyd.
Nov 2024
Chantelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 'n heerlike wegbreek uit die stad gehad. Die verblyf is netjies, skoon en modern. Die chalet bevat alles wat jy nodig het. Jackie en haar span...
Sien meer
Nov 2024
Kamogelo B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Enjoyed every moment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Veekraal, Britstown, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Unathi Private Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veekraal, Britstown, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33d4b6db5fe83b2e4ee4fa642774b2e70bd2ac454969aa84d22929e1158059a9196d03be17ab7627c99ee03393aab9df8f79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 83 5 1 5 Veekraal Britstown 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.404373 27.72076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang