Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unathi Private Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veekraal, Britstown, 0250, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Unathi Private Game Lodge is 'n wildplaas in privaat besit net 30 km buite Brits. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Verblyf word in 5 Afrika-styl-grasdak-chalets gebied. Die chalets het óf dubbelbeddens en enkelbeddens, óf slegs dubbelbeddens.

Elke eenheid het 'n kombuisie, badkamer met' n stort, 'n privaat stoep en 'n braai-area.

Daar is geen TV's in die chalets nie.

Elke karavaanstaanplek het 'n kragpunt en opstelbystand is op versoek beskikbaar. Daar is gemeenskaplike opwasareas en ablusieblokke met storte en baddens.

Aktiwiteite in die area sluit voëlkyk, fietsry, bergfietsry, 4x4-roetes en 'n dagspa in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Wilma S
Gesin met klein kinders
5.0
Sal weer gaan. Heerlik gekuier. Baie vriendelik en goed behandel. Eienaars probeer hul bes om die verblyf so gemaklik moontlik te maak.
Aug 2024
Sanjo K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en gerieflike, netjiese plek. Baie lekker plek om te bly saam met klein kinders. Gerieflik uit eengesit en baie lekker ontspan. Baie aange...
Sien meer
Aug 2024
Jean-marie K
Saam met lewensmaat
5.0
Dis nou kliëntediens! Jackie en Tony was wonderlik, laat mens soos familie voel!
Jun 2024
Johanna B
Saam met vriende
5.0
K@k lekker! , en 'n great ervaring vir 'n stads Japie. Ons het 'n ongelooflike lekker gekuier, die eienaars het gereeld kom inloer wanneer ons buite s...
Sien meer
Jun 2024
Anzel V
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, welkom. Ons het 'n vreeslike lekker tyd gehad by Unathi Private Game Lodge en het welkom gevoel van die oomblik dat ons ingestap het. Die...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Veekraal, Britstown, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Unathi Private Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veekraal, Britstown, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33d4b6db5fe83b2e4ee4fa642774b2e70bd2ac454969aa84d22929e1158059a9196d03be17ab7627c99ee03393aab9df8f79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 Veekraal Britstown 0250 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.404373 27.72076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang