Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Under the Umdonis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R200 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Geen geleenthede of partytjies word toegelaat nie.

Honde word nie op die meubels toegelaat nie en gaste moet self beddegoed vir hul troeteldiere voorsien. Honde moet te alle tye deur hul eienaars vergesel word. Klein tot mediumgrootte, vriendelike en ingeënte honde word toegelaat mits daar vooraf gereël word, maar moet in die hoofarea van die verblyf bly.

Alhoewel die gasheer op die perseel woon en beskikbaar is om bystand en inligting te verskaf, sal gaste volkome privaatheid geniet. Die gasheer kan persoonlik via WhatsApp of per selfoonoproep gedurende bepaalde tye, buiten noodgevalle, bereik word.

Skoonmaakdienste is nie ingesluit nie, maar 'n huishulp kan maklik teen 'n ekstra koste gereël word. Skoon beddegoed en handdoeke sal vir verblyftydperke langer as 7 dae voorsien word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beefwood-weg 4, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ef8b599121dd89b197bd1245fd385c25f7857340962640530ec9e7312449aaee0d33453b30f2d23fa110626f030c6f049c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7) 4 Beefwood Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.383625626685 30.692996672981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang