Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Underberg Haven

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Intabazwe Country Estate, Erf 608, Valley View-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Underberg Haven is 'n bekoorlike huis en is in die rustige skoonheid van die berge geleë en bied 'n perfekte wegbreek aan natuurliefhebbers en avontuursoekers. Dit spog met 'n asemrowende uitsig en die huis is die ideale toevlugsoord om te ontspan.

Gaste kan tussen 3 eenhede kies wat op die plaas geleë is en elk het slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in elke eenheid, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, asook kombuisgeriewe, 'n TV, WiF, privaat stoep en 'n braai-area.

Elke kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, lugbraaier en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Elkeen het ook 'n gerieflike sitarea, 'n TV en gratis WiFi in die oopplan-leefarea. Elke eenheid lei na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die plaas en op berge in die verte. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ilse V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig! Nuut gebou, skoon en netjies. Ons het in die Secondary House gebly, 'n perfekte wegbreekplekkie. Die area is baie stil en rustig. O...
Sien meer
Sep 2024
Adele C
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant! Pleasant and beautiful newly built accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Sarah A
Saam met vriende
5.0
It is an amazing place, and everything was perfect! Shannon was super helpful. It is an amazing place, and everything was perfect! Shan...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Liezel J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek na die berge.! Mooiste skoonste huisie. Mooiste uitkyk op berge!
Jul 2024
Neal B
Gesin met tieners
5.0
Stunning. A must visit. Amazing property with stunning views. Blissfully quiet, but also close to town and all the attractions Underber...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shannon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Intabazwe Country Estate, Erf 608, Valley View-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Underberg Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Intabazwe Country Estate, Erf 608, Valley View-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3774ba49ef7374d851895e8451182ec2754da953a91baa470651b2f7939aa5733ae9f2897538200f39e60dee2a3c331c0cc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Intabazwe Country Estate Erf 608, Valley View Road 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.795002929847 29.478380021723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang