Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Undermilkwood

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jeandre N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Asemrowend. Dit was regtig 'n rustige en goeie atmosfeer. Ons het gegaan om te rou oor ons moeder se dood. Dit was die perfekte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Di V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Sal weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms. Verblyf was baie netjies en modern gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic B
Lang verblyf
5.0
Apr 2024

Pragtige nuut gerestoureerde huis met alles wat nodig is vir 'n vakansie. Baie aangename verblyf, het die huis terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons lekkerste gesinsvakansie nog. Heerlike akkommodasie - beter as wat ons verwag het. Persoonlike aandag deur die eienaars het ons welkom en tuis laat voel, baie dankie. Ons groot gesin het genoeg ruimte en spasie vir almal gehad. Dit was net 'n plesier om van die akkommodasie gebruik te kon maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Undermilkwood-landgoed, Clover-laan 14, Stilbaai, 6630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7528d3829afcebfa0d9b41d582c1c45e7d3b6177ad623fafb124edbc4fa68f550a9a606e8b8de1a4d4923988b0bc297af83f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Undermilkwood Estate 14 Clover Avenue 6630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.360175437687 21.411386462566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang