Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Undermilkwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Undermilkwood-landgoed, Clover-laan 14, Stilbaai, 6630, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Undermilkwood is 'n bekoorlike woonstel in Stilbay-Wes en is naby die rivier geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders op 'n slag en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis, sitkamer en binnebraai-area. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping geleë en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde kamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbyt-eiland met stoele. Daar is ook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer het 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale en WiFi, en 'n gemaklike dubbelslaapbank en beskik oor 'n enkelslaapbank om 3 ekstra gaste te akkommodeer.

Die eenheid het 'n ingeboude braaikamer waar gaste gesinstyd kan geniet. Hierdie kamer brei uit na die patio-area waar gaste kan ontspan en 'n bietjie rustyd kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Undermilkwood-landgoed, Clover-laan 14, Stilbaai, 6630, Wes-Kaap
  • Gaste dink Undermilkwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Undermilkwood-landgoed, Clover-laan 14, Stilbaai, 6630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7528d3829afcebfa0d9b41d582c1c45e7d3b6177ad623fafb124edbc4fa68f550a9a606e8b8de1a4d4923988b0bc297af83f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Undermilkwood Estate 14 Clover Avenue 6630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.360175437687 21.411386462566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang