Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 14 Doornkop Fish and Wildlife Reserve

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Attie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pure bliss in a perfect nature setting to break away from everything else. Fantastic location, views, comfort, clean and sufficient facilities and space. Everything a family needs for a relaxing breakaway. Enjoyed the challenging fly fishing experience to capture the attention of the elusive trout. Will certainly return to #14. Many thanks to the owners!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhonwyn
Unit 14 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Thanks for the lovely feedback, Attie. I really appreciate it.

Denise M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Relaxing, great to unwind in nature. Relaxing, great to unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhonwyn
Unit 14 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Thanks, Denise. Glad to hear you enjoyed your stay.

Helena V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Tuis van die huis. Die personeel het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward J
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Rustig, baie mooi huisie in die berge weg van alles. Baie lekker naweek wegbreek saam kinders en klein kinders. Die huis het bietjie instandhouding nodig, veral met die houtdeure, maar andersins 'n baie lekker huis met alles wat mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2024

Was heerlik. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette Q
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Had a great relaxing weekend. The design, layout and mountain view of the unit is great. 4 x double rooms with en-suite bathrooms and enough cupboard space. The kitchen is fully stocked, except for a spatula and maybe some new tongs. The freezer containers have been damaged and need to be replaced. Concerns: A lot of the inside walls have damp damage, which needs to be repaired/repainted. The wooden door (upstairs) does not lock. The front veranda's wooden doors need to be looked at and the right-hand side has no door at all. Not all the lights were working, due to there being no globes on them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Wonderful. Wonderful stay. Friendly staff. Big unit, well appointed. Lovely establishment. We had a tyre issue and the staff really helped us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

A Scenic and Relaxing Getaway with Room for Improvement. We recently stayed at Unit 14 at Doornkop Fish and Wildlife Reserve and had an enjoyable experience. Pros: Breathtaking views - the view facing the mountain and stream is absolutely amazing. Standing outside, looking up at the mountain while listening to the calming stream, or simply gazing down at the water, was incredibly relaxing. Well-furnished and equipped - the house is really well furnished and equipped. We even had a coffee machine and two places to have a braai, adding to the convenience and comfort of our stay. Spacious bedrooms - the house features four bedrooms, each with an ensuite bathroom. Two of these rooms face the mountain and stream, offering stunning views, while the other two face the road and trout dam. Cons: Maintenance needed - the primary drawback is that the house does need some maintenance. One outer door is missing, but this wasn't a significant issue as the house remained warm inside. Additionally, it made it more convenient to step outside in the morning to enjoy the mountain view and stream sounds without going through two doors. The house needs a paint job and some waterproofing as the paint has started to bubble and peel off. One room facing the road has a serious bubbling paint problem, which made it less appealing for sleeping. The upstairs area also needs some work, but since we didn't use it, it wasn't a problem. Despite these issues, the house is still quite livable. However, if the waterproofing and paint job aren't addressed soon, it could become unlivable. In its current condition, I would definitely stay there again. Our stay was really fun, and we had everything we needed—except a spatula, which wasn’t a big deal as there were plenty of other utensils to use for cooking eggs. Overall, Unit 14 at Doornkop Fish and Wildlife Reserve provided a pleasant and memorable stay. We hope the necessary maintenance is carried out soon to preserve its charm and comfort for future guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chelma S
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jun 2024

Pragtige plek met alles wat nodig is en ons het heerlik gekuier. Ons het lekker gekuier en dit was voldoende vir een aand. Ons is teleurgesteld om nie in kennis gestel te word dat daar nie Vodacom selfoon netwerk is nie. Ons voel dit is noodsaaklik. Ons kon ook glad nie die gas kaggels in die kamers aansteek nie - dit blyk dat van die gasbottels verwyder is en die gaskoppelings foutief was. A. g. v geen opvangs kon ons niemand skakel nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Philip V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2024

Rustig. Mooi natuur. Lekker gekuier. Dit was lekker. Die natuurskoon is pragtig. Die eenheid benodig aandag. Die beddens se pote is krakerig. Tydelike stutte onder die dubbelbeddens is net op genade. Een patio stel deure heeltemal af. Ons het 'n groot storm gehad en dit het ingereën. Die winter gaan 'n probleem wees. Daar is geen eierspaan in die kombuis nie. Die glase is onvoldoende. Die skottelgoedwasser was 'n plus, dankie. Daar was genoeg potte, panne en breekware, dankie. Die visdamme is baie mooi om na te kyk en netjies. Die vislisensies is ietwat duur teen R250 per persoon. As die eienaar na bogenoemde omsien, sal ek weer kom. Die instandhouding is nou al 'n paar keer aangespreek. As dit aandag kry, is dit eintlik 'n baie lekker eenheid.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rhonwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 14 Doornkop Plaas 420 JT, Carolina, 1187, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe956ba590765ba9b69282a239c09e4e77eebdc57d6544a78c73542531c8ce64139a7e27af0b63290636008970fb1136cbd3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 46 5 1 5 Unit 14 Doornkop Farm 420 JT Carolina 1187 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.931412 30.235649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang