Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 2 @ Place of the Eagle

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 18 Nov 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Die eenheid word nie skoongemaak vir die duur van verblyf nie, skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Linne en badhanddoeke word voorsien, bring eie swemhanddoeke, toiletware, toiletpapier, skottelgoedwassponse en skoonmaakmiddles.
'n Skoonmaakfooi word gehef van R1000, en is kontant betaalbaar met die afhaal van die sleutels.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1750 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen rook word in die eenheid toegelaat nie.
Geen harde musiek na 22h00 in die nag nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 108, Eenheid 2, Kwamdoni, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44e6bc6c4b550e3f4e70ce83cd4e08512f927723c62bbd9dc34e7698ee289a7d156999d38c15aec329617032a1dd2f51f696?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 475 per nag (plek vir 8) 108 Nkwazi Drive Unit 2, Kwamdoni 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.285931272736 31.4387489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang