Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 2 @ Place of the Eagle

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 18 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 108, Eenheid 2, Kwamdoni, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 750 R2 475 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Unit 2 @ Place of the Eagle is in die bekoorlike kusdorpie Zinkwazi Beach geleë en bied die perfekte omgewing vir 'n seevakansie. Die strand is stapafstand vanaf die verblyf en is ideaal vir diegene wat die son en lang staptogte langs die kus wil geniet of langs die branders wil ontspan.

Dié ruim woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers wat elk 'n bad en 'n stort het. Daar is 'n aparte toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is 'n aangrensende etenstafel en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is buitelugeetplek en braaigeriewe. Die verblyf het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar. Zinkwazi Beach Stables is net 1,6 km ver en die Bosroete is 1,4 km ver wat dit maak vir gaste om die area se natuurskoon te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1

Stort, Bad
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 108, Eenheid 2, Kwamdoni, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 108, Eenheid 2, Kwamdoni, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44e6bc6c4b550e3f4e70ce83cd4e08512f927723c62bbd9dc34e7698ee289a7d156999d38c15aec329617032a1dd2f51f696?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 475 per nag (plek vir 8) 108 Nkwazi Drive Unit 2, Kwamdoni 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.285931272736 31.4387489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang