Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 205 Breede River Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

N Baie lekker vakansie in Witsand! Kon nie vra vir 'n beter eenheid nie. Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het en meer. Met 2 volle kamers en badkamers met 'n aparte leefarea en 'n stunning view van die Breede sal ek met plesier die eenheid aanbeveel. Alles in die eenheid het vir seker dat ons 'n awesome tyd gehad het en lekker gemaklik kon vakansie hou. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Ons is so bly julle het dit geniet! Julle is enige tyd weer welkom.

Seema G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Relaxing and peaceful. Had a pleasant stay at Unit 205 Breede River Lodge. Beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Thank you Seema, we are glad you enjoyed your stay!

Wedaad H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Great unit with everything you require to make your stay pleasurable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Thank you so much, you are welcome back anytime!

Luca B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Very well equipped and newly renovated. Stunning view over the river. The apartment has been lovingly renovated. The kitchen is well-equipped, and the braai inside the lounge is great for rainy weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Thank you for the kind words, Luca! You are welcome back any time!

Heila P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Net heerlik! Ons het baie heerlik gebly in hierdie eenheid. Pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Baie dankie, Heila. Ons is bly julle het dit geniet! Julle is enige tyd weer welkom.

Ian H
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

A lovely few days. Great unit. Pillows are a bit uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Hello Ian, we appreciate your feedback. We apologise for any discomfort you experienced with the pillows and will promptly investigate the matter.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theunis L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlik gebly. Blyplek was modern, skoon en netjies. Alles gehad wat nodig was. Kan dit aanbeveel en sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Dankie Theunis, julle is enige tyd weer welkom.

Gerda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Heerlike rustige kuier in pragtige gerieflike akkommodasie. Ons was in September vir 'n naweek in die Wes-Kaap en het onsself in Witsand verspoel. Die akkommodasie is egter 'n paar tree weg van 'n fantastiese restaurant en gerieflik naby ander eetplekke wat 'n paar minute se ry is. Dit is 'n ruim en stylvolle akkommodasie met alles wat nodig is vir 'n kort wegbreek. Die binnebraai was 'n bonus in reënweer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Julle is enige tyd weer welkom, ek is baie bly julle het dit geniet.

Colin B
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Lovely modern unit, well-appointed. Our stay was fabulous, the unit was spotless and modern with a lovely position and view. The hosts were very helpful. We would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Thank you for the great review. You are welcome back anytime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98f6501369a9b60ca836c26961ef933d388c57e4664f787c6f41808d9e91335ac5dbb1479222a792eeef428a714aa466c6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396383659975 20.826802286508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang