Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 205 Breede River Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Unit 205 Breede River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Seema G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seema G

Relaxing and peaceful.

Had a pleasant stay at Unit 205 Breede River Lodge. Beautiful location.

Unit 205 Breede River Lodge se terugvoer

Thank you Seema, we are glad you enjoyed your stay!

Unit 205 Breede River Lodge
Theunis L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis L

Heerlik gebly.

Blyplek was modern, skoon en netjies. Alles gehad wat nodig was. Kan dit aanbeveel en sal beslis weer daar kuier.

Unit 205 Breede River Lodge se terugvoer

Dankie Theunis, julle is enige tyd weer welkom.

Unit 205 Breede River Lodge
Luca B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luca B

Very well equipped and newly renovated. Stunning view over the river.

The apartment has been lovingly renovated. The kitchen is well-equipped, and the braai inside the lounge is great for rainy weather.

Unit 205 Breede River Lodge se terugvoer

Thank you for the kind words, Luca! You are welcome back any time!

Unit 205 Breede River Lodge
Heila P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heila P

Net heerlik!

Ons het baie heerlik gebly in hierdie eenheid. Pragtige uitsig!

Unit 205 Breede River Lodge se terugvoer

Baie dankie, Heila. Ons is bly julle het dit geniet! Julle is enige tyd weer welkom.

Unit 205 Breede River Lodge
Ian H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian H

A lovely few days.

Great unit. Pillows are a bit uncomfortable.

Unit 205 Breede River Lodge se terugvoer

Hello Ian, we appreciate your feedback. We apologise for any discomfort you experienced with the pillows and will promptly investigate the matter.

Unit 205 Breede River Lodge
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gerda M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M

Heerlike rustige kuier in pragtige gerieflike akkommodasie.

Ons was in September vir 'n naweek in die Wes-Kaap en het onsself in Witsand verspoel. Die akkommodasie is egter 'n paar tree weg van 'n fantastiese restaurant en gerieflik naby ander eetplekke wat 'n paar minute se ry is. Dit is 'n ruim en stylvolle akkommodasie met alles wat nodig is vir 'n kort wegbreek. Die binnebraai was 'n bonus in reënweer!

Unit 205 Breede River Lodge se terugvoer

Julle is enige tyd weer welkom, ek is baie bly julle het dit geniet.

Unit 205 Breede River Lodge
Colin B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B

Lovely modern unit, well-appointed.

Our stay was fabulous, the unit was spotless and modern with a lovely position and view. The hosts were very helpful. We would definitely book again.

Unit 205 Breede River Lodge se terugvoer

Thank you for the great review. You are welcome back anytime.

Unit 205 Breede River Lodge
Anina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V

Amazing long weekend.

To start with there was no confusion about how to access the property and where the keys were. I was so impressed that we didn't have to physically interact with anyone to get in. The accommodation is top-notch, my 6 and 8-year-olds loved their room and my husband and I loved ours just the same. We had an amazingly comfortable stay. The top floor of the unit's balcony opens up to one of the most spectacular views in Witsand. To the right you can see the river stretch out into the distance and on the left, you can see the sea, absolutely beautiful. . The added bonus was that we had access to the lodge's pool for the kids, which they loved, and to the restaurant right in front of us without driving anywhere. We would definitely go back again.

Unit 205 Breede River Lodge se terugvoer

We are so glad you enjoyed our little piece of heaven. You are welcome back any time!!!

Unit 205 Breede River Lodge
Alta C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C

Gerieflik en pragtige uitsig.

Skoon en netjies.

Unit 205 Breede River Lodge se terugvoer

Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.

Unit 205 Breede River Lodge
Charles S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles S

Baie gerieflik en uiters netjies met alles wat jy nodig het. Pragtig en stylvol oorgedoen!

Enigste uitdaging wat ons gehad het is veilige parkering vir die boot aangesien daar nie plek in die lodge self is nie. Hierdie fasiliteit word onafhanklik bestuur en die parkeerarea langs die lodge sluit reeds toe voor 4:00 en sluit eers weer oop 7:30. Beter reëling kan getref word met lodge inwoners om maklike toegang te verseker, veral in besige tye soos Desember.

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98f6501369a9b60ca836c26961ef933d388c57e4664f787c6f41808d9e91335ac5dbb1479222a792eeef428a714aa466c6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396383659975 20.826802286508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang