Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 5 @ Lemontenara

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môreson Plaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Unit 5 @ Lemontenara is 'n rustieke selfsorgkothuis in Lemontenara Accommodation op Môreson Plaas. Dit is net 4 km vanaf Joubertina in die skilderagtige Langkloof-streek en lê halfpad tussen George en Gqeberha (Port Elizabeth) op die skilderagtige Roete 62.

Dié rustieke kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en gasgeiser, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n wasmasjien en 'n strykyster in die buitegebou. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die kothuis lei na braaigeriewe waar gaste 'n heerlike gesinsbraai kan geniet terwyl die kinders voor speel. Hierdie rustige area is op 'n 1,2 km-grondpad vanaf die hoofpad, met die pragtige Kougaberge in die noorde en die Tsitsikammaberge in die suide. Boonop kan gaste die gemeenskaplike swembad geniet. Vir die avonturier is daar ook staproetes en visvangplekke beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 89

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Môreson Plaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môreson Plaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a31a56694194cc8cc7d54424d31d608ffd09e408907507811a3d873841918758e9fa8725879950c0c59a613de6efc6e690a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) Môreson Farm Lemontenara Accommodation 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.818784499045 23.894865641222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang