Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 51 Chaka's Chalets Ballito

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 51 Chaka's Chalets, Ocean-rylaan 68, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Unit 51 Chaka's Chalets Ballito bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Ballito en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Etenstafel met sitplek vir 6 is langs die kombuis beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Buite is daar 'n groot balkon met 'n etenstafel en braaigeriewe. Gaste het toegang tot die kompleks se swembad, putt-putt-baan, tennisbaan en muurbalbaan.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Eenheid 51 Chaka's Chalets, Ocean-rylaan 68, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 51 Chaka's Chalets, Ocean-rylaan 68, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA244f9db4c6b67682afa4c16571efd156b67d5a14a0dd215cf5950b535e2089fc3d59aad4e7e806b1148ee3c33d727837bbf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5) Unit 51 Chaka's Chalets 68 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.516539860365 31.228449940681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang