Unit 8 @ Oestervanger
Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2025 tot 27 Feb 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan 25, Eenheid 8, Oestervanger, Hartenbos, Mosselbaai, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R910 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Unit 8 @ Oestervanger is in Hartenbos, Mosselbaai, 'n heerlike selfsorgwoonstel net 'n entjie se stap van die strand af, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en sy eie en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook in die kombuis beskikbaar. Die sitkamer, wat uit die kombuis vloei, beskik oor 'n ingeboude braai, 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike sitarea, en 'n muurgemonteerde TV saam met komplimentêre WiFi.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek binne die kompleks, en die eiendom is gerieflik naby die Hartenbos-waterfront en Langeberg Mall geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anoucka Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Port Natal-laan 25, Eenheid 8, Oestervanger, Hartenbos, Mosselbaai, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Unit 8 @ Oestervanger het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan 25, Eenheid 8, Oestervanger, Hartenbos, Mosselbaai, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang