Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unwind

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Tharia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Unwind
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Matilda B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B

Pragtige huis met baie mooi uitsig.

Baie netjiese huis met alles wat jy nodig het. Gasvrou was baie behulpsaam.

Unwind se terugvoer

Dankie vir jul mooi resensie! Ons sal poog om dit so te hou en daarop te verbeter. Julle is altyd welkom terug.

Unwind
Nico C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C

Heerlik, rustig.

Unwind is van die eerste huise wanneer jy die dorp binnery. Die huis het 'n mooi uitsig. Die huis is op die boonste verdieping van 'n gebou, met 'n lekker braaiplek op die een balkon, en 'n ander balkon waar jy net rustig kan sit en op die lagoon kyk. Daar is ook 'n deposito wat bykom met die huur van die huis. Ons het baie lekker daar gebly! Die skottelgoedwasser was ook 'n groot bonus!

Unwind se terugvoer

Oulike gaste soos julle is altyd weer welkom.

Unwind
Johan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Excellent.

Good locations, good facilities.

Unwind se terugvoer

Thank you for the thumbs up Johan!
Glad you enjoyed our little slice of paradise.

Unwind
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 388, Natures Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f845b3c5adcd53f1e66fb2ac71ef2b5aa00eb994893ca21000037f2b43311e38efeba5edd73799b6e25599c764190d5120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 388 Lagoon Drive Natures Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.976844291715 23.562156840927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang