Upmarket Apartment Silvertree
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ekstra kostes:
- Skoonmaadienste is op versoek beskikbaar teen R350 per dag. Gaste moet asb. ten minste 24 uur voor die tyd die versoek indien.
- Persoonlike wasgoeddienste is op versoek beskikbaar (moet minimum 24 uur vooraf versoek word), en kostes sal van die gas se rekening afgetrek word.
- Sou gaste laat wou inklok en indien dit moontlik is, kan reëlings getref word.
- Rook is streng verbode in die woonstel, en word slegs op die balkon van die eenheid toegelaat.
- Let asb. daarop dat gaste hul ID, bestuurslisensie of paspoort met aankoms moet wys, asook die kredietkaart waarmee die bespreking gemaak is om toegang tot die woonstel te kry. Die inligting van die kredietkaarthouer moet ooreenstem met die inligting op die kredietkaart.
- Die agent(e) het die reg om gaste te verhoed om die woonstel te beset, veral in dié geval dat gaste nie die bevestiging kan toon nie.
- Let asb. daarop dat gaste die Paybridge-bevestigingstrokie met aankoms moet verskaf.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashton Park, Studio-laan. Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang