Upmarket Apartment Silvertree
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashton Park, Studio-laan. Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 525 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Upmarket Apartment Silvertree bied selfsorgverblyf in ’n sekuriteitskompleks in Century City, Kaapstad.
Die woonstel is volledig gemeubileer en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het ’n stort of bad, ’n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond, elektriese oond met ’n gasstoof, ’n Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser en ’n wasmasjien-tuimeldroër.
Die oopplan-leefarea het ’n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het ’n platskerm-TV, asook deure wat na die onderdakbalkon lei met stoepmeubels en uitsigte oor die see.
Die kompleks het veilige parkeerplek. Upmarket Apartment Silvertree is naby Virgin Active, die Canal Walk-winkelsentrum, Ratanga Junction-temapark en Century City se konferensiesentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Ashton Park, Studio-laan. Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Century City Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashton Park, Studio-laan. Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang