Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Road 46

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Upper-weg 46, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 810 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Upper Road 46 is in die Weskusdorpie Yzerfontein geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n groot gesin of groep vriende. Die huis het asemrowende see-uitsigte oor die Atlantiese Oseaan vanaf die sitkamer en kombuisarea.

Dié dubbelverdiepinghuis spog met 4 slaapkamers met 4 en 'n half badkamers, 'n groot oopplan-kombuis en -sitarea met 'n kaggel in die leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n gemaklike dubbelbed, en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met alles wat gaste benodig vir selfsorg, insluitend 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike sitplek, asook 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring om van hierdie fasiliteit gebruik te maak.

Die huis het ook veilige parkeerplek vir gaste se voertuie langs die huis voorsien. Die balkon het stoepmeubels asook braaigeriewe om saam met jou vriende en familie te geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Doeks Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Upper-weg 46, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Upper Road 46 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 810
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 810
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Upper-weg 46, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8068dfd6f38fd4546fe3d00d8f83c0adaf985bcae95af5d77f514c9e86e8bc776937be6798a2fff4cc3ca334b9a46b320f9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 810 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 46 Upper Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 13:00 -33.345604561104 18.156623840332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang