Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Room

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antilles-straat 6125, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Upper Room is 'n lieflike tweeslaapkamer-eenheid op die eienaar se perseel in 'n stil area oorkant 'n skool in Swakopmund, Namibië. Dit bied slaapplek aan 5 gaste.

Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Beide kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasoond, gasstoof, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, elektriese drukkoker, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en bakkies toegerus. Die leefarea het sitplek, 'n slim-TV met Netflix en daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n etenstafel op die stoep en 'n werksarea met stoele in die kombuis. Die eenheid is bo 'n motorhuis en daar is trappe wat na die voordeur lei. Dit het 'n privaat ingang en daar is parkeerplek in die motorhuis vir 1 voetuig, asook 1 oop parkeerplek. Gaste kan die eienaar se tuin en swembad benut.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Antilles-straat 6125, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antilles-straat 6125, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe201189e90030daf0a10b5c40fb8157bb7643bb007cdd4c3bdd0ff1926b774568470573c0fe061a0752e29c70bc2b9dce870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 6125 Antilles Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.625962694271 14.532300587697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang