Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upstairs

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elrina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Upstairs
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jason M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M

Absolutely lovely.

Guests are very welcoming and friendly. The place is absolutely lovely. There's everything you need, including a nice sitting area outside. The view is perfect. I would recommend anyone to have a weekend away.

Saretta G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saretta G

Goedtoegeruste, netjiese eenheid. Baie privaat, goeie sekuriteit, goeie ligging.

Die selfsorgeenheid is goed toegerus en netjies. Baie privaat, met goeie sekuriteit. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Die gratis wifi was baie welkom, omdat ek 'n groot hoeveelheid werk moes afgehandel het tydens my verblyf van ses nagte.

Leolyn P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leolyn P

Was baie nice en privaat.

Alles wat ons nodig gehad het was easy accessible en in koue tye het ons nie probleme gehad nie.

Marthinus K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K

Ongelooflik heerlik gewees.

Sover was dit die beste gastehuis wat ek nog besoek het. Goeie ligging lekker privaat en baie ruim. As ek weer in daardie geweste kom sal dit beslis die gastehuis wees waar ek sal oornag.

Koos V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V

Sien sterre.

Gemaklik, skoon en naby see en restaurante.

Louie E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louie E

Baie aangenaam

Ongelukkig was daar ’n paar sandvlooie (of so iets) in die hoofslaapkamer se bed. Die eienaars het wel daarmee probeer help.

Jackie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D

Baie lekker!

Baie netjies en skoon, alles wat jy nodig het in 'n selfsorgeenheid! Ons was spyt ons het nie 'n ekstra dag geboek nie. Baie dankie dat julle tegemoedkomend was met die 2 ekstra gaste (kindertjies). Spasie was meer as voldoende om vir hulle 'n dubbelbedmatras neer te le.

Hennie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Netjiese, veilige plekkie naby alle besienswaardighede.

Ons is vriendelik ontvang deur ons gasvrou en het 'n aangename ondervinding gehad.

Cindy J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J

Gerieflik en baie ontspannend

Ontspannend en waarde vir geld, sal dit gerus vir enige iemand aanbeveel.

Beula M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beula M

All 100%

All fabulously perfect. Clean, central, safe, private. Friendly host. A must return.

Nathan A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan A

Lovely place to stay at, worth the money.

The house owners was super friendly, very private and comfortable space.

Marlene H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H

Lekker, net te kort!

Die mense het ons soos familie ontvang.

Ntombozuko D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombozuko D

We had an awesome time.

I will highly recommend. The place is neat and comfortable.

Charleen V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen V

Lieflike huisie!

Oulikste plekkie, perfek vir twee! Wens ons kon langer bly! Die stort kan wel verbeter. Andersins is alles baie lekker!

Annestacia L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annestacia L

My stay was very relaxing.

This is a perfect getaway to unwind and relax.

Natasha H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha H

Dit was awesome, baie baie lekker.

Ek sal definitief weer wil gaan, ek en my partner het dit verskriklik baie geniet, dit was netjies en baie privaat, ons sien uit na ons volgende kuier. Dit was so naby die strand en winkels, ons was 100% tevrede. Baie dankie Elrina.

Anso A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anso A

Great stay.

We really enjoyed our stay in a well appointed, private, near all facilities, flat. Upstairs would be top of my list when visiting family at the Strand again in the near future. Perhaps a few more hangers for my next long stay please.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munnikstraat 10, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9500f90c3e92804c40d7a684b321e93472b1e40fda6ffafd7bf5222e548ec34ece026e3e1836d92e42d534c1b644c378a6eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 10 Munnik Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.112311924895 18.82520402284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang