Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upstairs

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jason M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Absolutely lovely. Guests are very welcoming and friendly. The place is absolutely lovely. There's everything you need, including a nice sitting area outside. The view is perfect. I would recommend anyone to have a weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saretta G
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Goedtoegeruste, netjiese eenheid. Baie privaat, goeie sekuriteit, goeie ligging. Die selfsorgeenheid is goed toegerus en netjies. Baie privaat, met goeie sekuriteit. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Die gratis wifi was baie welkom, omdat ek 'n groot hoeveelheid werk moes afgehandel het tydens my verblyf van ses nagte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leolyn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Was baie nice en privaat. Alles wat ons nodig gehad het was easy accessible en in koue tye het ons nie probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marthinus K
1 nag
5.0
Mrt 2022

Ongelooflik heerlik gewees. Sover was dit die beste gastehuis wat ek nog besoek het. Goeie ligging lekker privaat en baie ruim. As ek weer in daardie geweste kom sal dit beslis die gastehuis wees waar ek sal oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Sien sterre. Gemaklik, skoon en naby see en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louie E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Baie aangenaam Ongelukkig was daar ’n paar sandvlooie (of so iets) in die hoofslaapkamer se bed. Die eienaars het wel daarmee probeer help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Baie lekker! Baie netjies en skoon, alles wat jy nodig het in 'n selfsorgeenheid! Ons was spyt ons het nie 'n ekstra dag geboek nie. Baie dankie dat julle tegemoedkomend was met die 2 ekstra gaste (kindertjies). Spasie was meer as voldoende om vir hulle 'n dubbelbedmatras neer te le.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Netjiese, veilige plekkie naby alle besienswaardighede. Ons is vriendelik ontvang deur ons gasvrou en het 'n aangename ondervinding gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Gerieflik en baie ontspannend Ontspannend en waarde vir geld, sal dit gerus vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beula M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

All 100% All fabulously perfect. Clean, central, safe, private. Friendly host. A must return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elrina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munnikstraat 10, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9500f90c3e92804c40d7a684b321e93472b1e40fda6ffafd7bf5222e548ec34ece026e3e1836d92e42d534c1b644c378a6eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 10 Munnik Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.112311924895 18.82520402284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang