Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo 24

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 31 Des 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecorna Boulevard 2, St. Michelle, Eenheid 24, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 R1 040 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uvongo 24 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die derde verdieping van 'n woonstelblok in Uvongo en is naby verskeie swemstrande geleë.

Hierdie bekoorlike tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer met 'n balkon het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed en 'n stapelbed in die tweede slaapkamer. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Die eenheid lei na 'n balkon vanwaar gaste na die sonsondergang oor die water kan kyk.

Uvongo 24 het 'n groot tuin met speelplek en 'n klimraam vir kinders. Gaste kan ook die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik. Die woonstelblok het 'n palissade-heining en hekke wat met kodes werk.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nico Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Lilliecorna Boulevard 2, St. Michelle, Eenheid 24, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo 24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecorna Boulevard 2, St. Michelle, Eenheid 24, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21af4035da5a142629a7ad8cc163608b38df7ddb0d36a137d136446399e85242673366bc1d1ca8315076a93c2eb47cac0e67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2 Lilliecorna Boulevard St Michelle, Unit 24 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.838182480527 30.394551853983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang