Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Cabanas 10A

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die besprekingsooreenkoms wat aan die gas gestuur word, moet voor aankoms ingevul en teruggestuur word. Geen sleutels sal oorhandig word sonder dat die nodige dokumentasie aan Just Property terugbesorg is nie.
Die breekskadedeposito moet 2 weke voor gaste se aankoms betaal word en sal binne 14 werksdae na vertrek terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Indien die verblyf beskadig word, hetsy opsetlik of onopsetlik, deur nalatigheid of nie, deur gaste of enigiemand anders, stem gaste in om vir die skade te betaal as dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.
Indien gaste by die verblyf aankom en skade sien, rus die onus op gaste om die kantore onmiddellik in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in trust gehou word en na die bankrekening wat gaste nomineer, vrygestel word.
Onthou asb. om rekeningbesonderhede aan die eiendom te e-pos.
Maak asb. seker dat die volle balans uitstaande in die eiendom se bankrekening gereflekteer word 7 dae voor aankoms.
Moet asb. nie die maksimum aantal mense wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Versuim om aan hierdie versoek te voldoen sal lei tot uitsetting sonder terugbetaling en geen kennisgewingstydperk.
Geen rook word binne enige van die eenhede, woonstelle of huise toegelaat nie; sou gaste in die huis rook, sal hulle die breekskadedeposito ten volle verloor.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Handdoeke vir swem en bad
DStv-dekodeerder, insluitend afstandbeheer en kaart
Tydens gaste se verblyf sal hulle hul eie skoonmaakmiddels en toiletpapier moet saambring.
Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, kan dit voor aankoms gereël word teen 'n ekstra koste, wat op versoek voorsien sal word, indien daar 'n skoonmaakdame beskikbaar is.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1a68a8387ec9f65cbc4a970126d7428ef9c00cef0fb23c67bd1104a898020e5e2780570e3c4b77cd421cda925d68dea2550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -30.832376533536 30.3976480452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang