Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Cabanas 15A

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die besprekingsooreenkoms wat aan gaste gestuur sal word nadat die deposito betaal is, moet voor aankoms ingevul en teruggestuur word. Geen sleutels sal oorhandig word sonder dat die nodige dokumentasie aan Just Property terugbesorg is nie.
Die breekskadedeposito moet 2 weke voor aankoms betaal word en sal binne 14 werksdae na vertrek terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Indien die verblyf beskadig word, hetsy opsetlik of onopsetlik, deur nalatigheid of nie, deur gaste of enigiemand anders, stem gaste in om vir die skade te betaal as dit die bedrag wat in die breekskadedeposito gehou word, oorskry.
Indien gaste by die verblyf aankom en vind dat daar skade is, moet hulle die kantore onmiddellik in kennis stel.
Die breekskadedeposito sal in trust gehou word en na die bankrekening van die gas se keuse terugbetaal word.
Gaste moet asb. hul rekeningbesonderhede per e-pos aanstuur.
Maak asb. seker dat die volle balans ten minste 7 dae voor aankoms in ons bankrekening reflekteer.
Moet asb. nie die maksimum aantal gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Versuim om aan hierdie versoek te voldoen sal tot uitsetting sonder terugbetaling of enige kennisgewingstydperk lei.
Rook is binnenshuis verbode. Indien daar in die eenhede gerook word, sal die breekskadedeposito verbeur word.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
- Swem- en badhanddoeke.
- 'n DStv-dekodeerder, afstandbeheer en kaart.
- Skoonmaakmiddels en toiletpapier.
Skoonmaakdienste kan voor aankoms teen 'n ekstra koste gereël word en sal op veroek voorsien word indien 'n skoonmaker beskikbaar is.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Ons kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verliese of ongerief vir gaste wat deur 'n handeling buite ons beheer veroorsaak word nie. In die geval dat enige toestel buite werking is, kan ons nie aanspreeklik gehou word vir die vervanging daarvan nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R915
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R915
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R915
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin-straat 69, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd114fa7963699e84da3758a6e186c2301034b134abdd4b785e2710ba2b176d2843fb8790ba51d46e2228ce4024aa3d6d6656?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag (plek vir 4) 69 Colin Street Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832288891268 30.397584903211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang