Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Chalets 8

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Corlia B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Dit was heerlik! Nicolette was baie behulpsaam met al my vrae. Die woonstel is ruim en luuks gemeubileerd met alle nodige toerusting tot ons beskikking. Ons het regtig lekker gebly en vakansie gehou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erhard
Uvongo Chalets 8
Baie dankie Corlia! Ons kan nie wag vir jul om ons plekkie weer te besoek nie. Dankie vir al jou insette.

Charne A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Opwindend, tevrede. Dit is 'n wonderlike en netjiese plek. Dit is naby aan 'n klomp strande en naby aan al die winkels. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erhard
Uvongo Chalets 8
Baie dankie Charne. Ons waardeer dit opreg.

Yousuf M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

A very relaxing and enjoyable stay. Very enjoyable and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Erhard
Uvongo Chalets 8
We're happy that you enjoyed your stay and look forward to hosting you again.

Cristina M
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Fantastic. Host was very friendly, helpful and available. No bad experiences. Very modern, stylish and clean. Beds very comfortable. View is great, you can hear the ocean and sea the ocean. Our pet was allowed and he loved it too. Even though it's on the first floor it has a private garden and is safe. We were extremely happy and were sad to go home. We will definitely go again as we love Uvongo as well. Thank you Nicolette for your wonderful hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erhard
Uvongo Chalets 8
Thanks so much Christina, for being such wonderful guests. We're very happy that you loved the place as much as we do. Please visit again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 16, Uvongo Chalets 8, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA484aa3ecbb89b7972c83983a87b828722b72fac64d794f52d65cdbd461f283a19fc0060e3ccd1886f5734947d219c1f2fb6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 16 Lilliecrona Boulevard Uvongo Chalets 8 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.842093879769 30.392087903427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang