Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley Bushveld Country Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

'n Uitstaande oorslaapplek op pad terug huis toe. 'n Baie netjiese plek. Die decor in die kamers is pragtig en die beddens slaap heerlik. Goeie kussings! Die gasvrou is op haar tone om alles reg te doen. Ons het nie die aandete geneem nie, maar wel die ontbyt, en dit was uit die boonste rakke. Ek verneem dit is ideaal om daar oor te slaap as die Addo Olifantpark besoek wil word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerneels
Valley Bushveld Country Lodge
Hello Riana - baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons probeer altyd ons bes om na die beste van ons vermoë na ons gaste se belange om te sien. Ons hoop dat ons weer in die toekoms die geleentheid sal hê om julle hier te verwelkom! Valley Bushveld Lodge Groete

Jan A.c. V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties. Kerneels, Vanessa, Heinri en Nico baie dankie vir die heerlike, vriendelike en behulpsame kuier wat ons beleef het. Niks was te veel vir julle nie. Die kuier was uit die boonste rakke. Hoop om julle gou weer te sien. Alles was perfek. Baie dankie weereens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerneels
Valley Bushveld Country Lodge
Dit is altyd 'n absolute plesier om sulke vriendelik gaste soos julle hier by ons te verwelkom! Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop regtig om julle gou weer te sien! Groete Valley Bushveld Country Lodge Span

Liezel K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2023

Heerlik ontspan in rustige atmosfeer. Alles wat ons nodig gehad het in 'n mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerneels
Valley Bushveld Country Lodge
Hello Liezel, so bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom. Groete. Valley Bushveld Country Lodge Span

Laine K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Friendly and excellent service. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerneels
Valley Bushveld Country Lodge
Dit was heerlik om julle hier by ons te hê Ons hoop dat ons julle weer in die toekoms hier by ons kan verwelkom. Groete Valley Bushveld Lodge Span

Philma O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Absolutely fantastic and relaxing. Great breakaway spot for a tranquil and relaxing break. Very friendly staff, fabulous service. Lovely scenery, lots of game to view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerneels
Valley Bushveld Country Lodge
Hello Philma, baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle weer hier by ons te kan verwelkom! Groete Valley Bushveld Span

Walter W
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Uiters netjiese geriewe en baie stil omgewing. Die akkommodasie van ons gesinskamer was baie netjies en die ontbyt was baie goed. Ons opsionele aandete was ook besonders en die natuurskoon met kameelperde iets besonders. Die swembad was 'n lafenis na die lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerneels
Valley Bushveld Country Lodge
Hello Walter - baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons waardeer altyd wanneer ons van ons gaste hoor, want ons poog altyd om ons beste te doen en te lewer. Ons is bly dat julle die tydjie by ons geniet het en hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom. Groete Valley Bushveld Country Lodge Span

Yolanda G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Heerlike sielsrus van stadslewe. Kamers is baie netjies en skoon. Aandete was heerlik en billik geprys en ontbyt was uit boonste rakke. Eienaars gesellig en mens sommer tuis laat voel. Sal volgende keer langer bly. Regtig baie mooi plekkie om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerneels
Valley Bushveld Country Lodge
Hallo Yolanda, dit was heerlik om julle hier te ontvang. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit altyd. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete Vanessa Scholtz

Annalien S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Amazing break away - will definitely visit again. Place is very neat, owners and manager very friendly and made us feel at home. The manager was extremely helpful. We made use of the braai facility and were asked what time we wanted the fire started, service was excellent and breakfast fantastic. The close encounter with the giraffes was an unforgettable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerneels
Valley Bushveld Country Lodge
Hello Annalien, Dit was regtig heerlik om julle hier te ontvang (ons hoop volgende keer as julle weer kom, sal die weer saamspeel :). Ons waardeer elke positiewe terugvoer en ons streef daarna om al ons gaste soos eregaste te laat voel! Hoop om julle sommer gou weer te sien! Groete Vanessa Scholtz

Joe S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Fantastic. Excellent place to stay and a definite return place for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerneels
Valley Bushveld Country Lodge
Hello Joseph, Thank you very much for your positive feedback, it is appreciated. We hope to accommodate you again in future. Kind regards, Vanessa and Kerneels

Mellisa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Die beste plek in Suid-Afrika. Skoonste plek ooit, beste mense ooit. Vanessa en Kerneels is die beste. Mal oor hulle kos is - uit die boonste rakke. Ai, ek mis die bosveld. Kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kerneels
Valley Bushveld Country Lodge
Hello Melissa, Baie dankie vir jou uiters positiewe terugvoer, ons waardeer dit werklik baie. Hoop dat julle weer binnekort by ons sal kom kuier! Groete, Vanessa & Kerneels

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kerneels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prentice Kraal, Cockscomb-pad op die R75, Uitenhage, 6232, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ5WqfrOwVEejyaSxGxmYmkgjPmw89zUNu3CQEtT835w8oj2f4N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Prentice Kraal Cockscomb Road on R75 6232 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.631893944287 25.44329248214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang