Valley View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Feiling-straat 3, Island View, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Valley View is in die gewilde toeristebestemming, Mosselbaai, langs die Tuinroete, geleë. Die hawedorp is bekend vir pragtige natuurskoon en strande. Dit is die ideale wegbreek vir 'n gesin of groep vriende.
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n sitkamerstel en kaggel. Die stoep het 'n gasbraai en 'n uitsig oor die kloof.
Gaste kan 'n dag by Diaz- of Hartenbos-strand geniet wat minder as 2 km vanaf die verblyf is. Die Langeberg Mall en Skydive Mossel Bay is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Stiaan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Feiling-straat 3, Island View, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Valley View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Feiling-straat 3, Island View, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap