Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valmont Estate

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valmont Landgoed, Loredo Suid, 24 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Valmont Estate bied luukse selfsorgkothuise en is sowat 24 km vanaf sentraal Plettenbergbaai geleë. Die ligging is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete se besienswaardighede verken kan word.

Verblyf by Valmont Estate bestaan uit 2 eenhede wat 'n eenslaapkamerhuis en tweeslaapkamerhuis met slaapplek insluit, wat altesaam tot 6 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye te kook, en 'n leefarea om in te ontspan. Elke eenheid het ook lugversorging, gratis WiFi-internettoegang en braaigeriewe om te gebruik.

Skoonmaak en wasgoed word daagliks vir gaste gedoen. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir voertuie.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, wynproe, bergfietsry, visvang en fietsry in. Valmont Estate is ook ideaal geleë sowat 5 km vanaf Monkeyland en Birds of Eden, binne 20 km vanaf die strand in Keurboomstrand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

LeeAnne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Valmont Landgoed, Loredo Suid, 24 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Valmont Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valmont Landgoed, Loredo Suid, 24 km vanaf Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALcIqWY2WF2YFCuMV0NBEe40DXIzkzmhpBpOBeaqDbkR9MVEy9p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Valmont Estate Loredo South 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.940275941971 23.504002712294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang