Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Breda 3

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 138

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Van Breda 3
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Susan C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Van Breda 3 het alles wat nodig is, jy kan net instap, ontspan en die wonderlike see-uitsig geniet.

Dit is die ideale plek vir familiekuier, en ons het die tydjie daar saam met ons volwasse kinders baie geniet. Ons sal graag weer wil teruggaan en wonder of die eienaar 'n "prys per persoon" sal oorweeg om dit bekostigbaar te maak vir kleiner groepe of paartjies. Die nuwe dubbel skuifdeure aan die see se kant is beslis 'n wenner! Julle sal ons gou weer sien.

Anmarie W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anmarie W

Heerlik.

'n Wonderlike ligging.

Adre C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adre C

Rustig en sorgvry met die beste uitsig.

Beste ligging in Agulhas! Kinders het die ongerepte rotspoele terdeë geniet.

Adrian P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian P

Asemrowend.

Die ligging was ideaal gewees siende dat my dogters baie geniet om loopafstand van die see te wees en die uitsig was perfek.

Andrew M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew M

Good value with amazing unobstructed sea views.

House is very neat and clean. Pity there was no Wi-Fi and no inside braai facilities. Other than that, I can highly recommend it. We are looking forward to our next stay.

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bredastraat 3, L'Aguhlhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fdc2e029bdfec5c3820048f3c24879a13668bab2ed2b5d42a5109f9aebd2191f9024c06b55bc75afb88609d3e17adf8759b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 3 Van Breda Street L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.82687632621 20.012772996295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang