Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Breda 3

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R600 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

1. Geen kaartfasiliteit beskikbaar nie.
2. Troeteldiere sal onder geen omstandighede toegelaat word nie.
3. Bring asseblief jou eie braairooster en skoonmaakmateriaal.
4. 'n Heffing van R200-00 per persoon per nag is betaalbaar indien die aantal persone die aanvanklike getal oorskry.
5. Skottelgoed moet skoon, droog en weggepak wees wanneer gaste vertrek anders sal R150-00 sal van die sleuteldeposito afgetrek word.
6. Verblyf word op eie risiko gehuur.
7. Geen terugbetaling sal gegee word indien gaste besluit om vroeër as die vertrekdatum te vertrek nie.
8. Die sleutels sal nie gegee word voordat die volle huurbedrag vereffen is nie.
9. Reg van toegang voorbehou.
10. Kontantdeposito-bankfooie is deur die huurder betaalbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bredastraat 3, L'Aguhlhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fdc2e029bdfec5c3820048f3c24879a13668bab2ed2b5d42a5109f9aebd2191f9024c06b55bc75afb88609d3e17adf8759b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 3 Van Breda Street L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.82687632621 20.012772996295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang