Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Hoogstraten Woonstel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elberthastraat 14, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Van Hoogstraten Woonstel is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se erf met 'n privaat ingang wat sentraal in Die Boord, Stellenbosch, geleë is. Dit is die ideale oornagverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n rusbank vir kinders en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel se kombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en gratis WiFi.

Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar. Dié hek gebruik rugsteunsonkrag en word nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie. Die woonstel is naby 'n park geleë en is net 'n entjie vanaf winkels, wegneemeetplekke en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Elberthastraat 14, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elberthastraat 14, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef6ccdc968333ca8f6df2309a3c102d8f30845a4ed9c1c727cab4492c53303492d1542873b5c95e42ffe956f254f577effb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 14 Elbertha Street Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.947896749132 18.847494442328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang