Selfsorg in Bellville

Vee's Accommodation

Vee's Guest House
Vanaf R2 750
0% AF
R 2 750 R 2 475
per nag (plek vir 12)
  • Plek vir 12 persone
  • 10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gastehuis is 'n aparte huis op die perseel. Die slaapkamer het 7 enkelbeddens, 3 slaapsaalbeddens en 2 enkelbeddens wat vir 2 kinders geskik is. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, lugbraaier en basiese eetgerei en toebehore toegerus. Daar is ook gratis WiFi, braaigeriewe en binne- en buiteparkeerplek. Gaste het toegang tot 'n kuierarea, 'n TV-kamer en 'n tuin. Dit is volledig gemeubileer en beskik oor 'n eetarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

12

7 x Enkelbed / Driekwartbed

3 x Slaapsaalbed

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Stroomdienste
Netflix
Kaggel
Braai
Buite
Buitelug
Braai
Buite
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Buite
Volledige kombuis
Slaapkamer & wassery
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Gaste moet altyd seker maak dat die motorhuisdeur toe is en dat die kamers gesluit is wanneer hulle weg is.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste mag braai.
Ekstra gaste kan geakkommodeer word teen ekstra koste indien dit vooraf so gereël is.
Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Partytjies word toegelaat indien 'n deposito betaal word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vee's Cottage
Vanaf R2 800
0% AF
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n sitarea met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n lessenaar, gemaklike sitplek en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Draagbaar
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet altyd seker maak dat die motorhuisdeur toe is en dat die kamers gesluit is wanneer hulle weg is.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste mag braai.
Ekstra gaste kan geakkommodeer word teen ekstra koste indien dit vooraf so gereël is.
Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Partytjies word toegelaat indien 'n deposito betaal word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 750
30% AF
R 2 750 R 2 475
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

20 A Railway Street, Bellville, Cape Town, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00be46efeb0ecaa74fe9de57ee15ef71a241950ffa95f8a1f5e93fec3750a2367a67f294088410fe6ff252b31bd48386895a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 475 per nag (plek vir 12) 20 A Railway Street Bellville 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.908336026941 18.635351896226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang