Vensterklip
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 73 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas 1, Bonteheuwel, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
- Vanaf R330 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vensterklip is aan die oewer van die Verlorenvlei, net langs die R366, tussen Redelinghuys en Elandsbaai, geleë. Dié erfenisplaas spog met pragtige ou geboue, windpompe, trekkers, perde en ou perdekarre.
Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid ou, opgeknapte plaashuise en -kothuise. Daar is ook kampeerplekke. Gaste het die geleentheid om die lekker plaaslewe te geniet en op 'n stoep te sit en die pragtige Verlorenvlei in te neem.
Vensterklip reël gereeld musiekvertonings en kunsuitstallings en daar is 'n verskeidenheid opwindende venues binne en buite. Van die groot saal, die groot ingeslote lapa en bekoorlike tuinrestaurant tot die intieme internasionale kroeg. Vensterklip het al verskeie internasionale en plaaslike sterre gehuisves.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 154
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plaas 1, Bonteheuwel, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
- Gaste dink Vensterklip het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 73 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas 1, Bonteheuwel, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap