Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vensterklip

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Jerome M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Goed gewees, dankie. Die verblyf was goed gewees, ons waardeer als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Bitter lekker. Debora en haar span was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sasha T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Beach, nature, birds, well priced. We had a lovely stay. It is a beautiful setting. Lovely to sit at the Plaasstal and have coffee. Close to the beach but more protected from the wind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Pragtige terrein, mooi ou huis met karakter. Dit was 'n lekker ontspanne kuier vir ons groepie in die mooi omgewing, met heerlike speelplek vir ons seuntjie. Die ontbyt is uit die boek! Ons gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katy Ann J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Exceptional. We had a wonderful time at Vensterklip. All staff were very friendly and helpful. Thank you so much for making our stay wonderful and special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Ontspannend. Verbly was heerlik en personeel baie hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oswald A
1 nag
4.8
Mei 2024

Was awesome except the bathroom outside was not fun. Peaceful and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rika B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie lekker. Het baie lekker geniet. Sal vir seker weer soontoe gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reana V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Comfortable and peaceful. There was a problem with our sleeping unit's toilet. They upgraded us to a bigger cottage. It was more spacious and had a beautiful stoep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 69 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 1, Bonteheuwel, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKIQfWRn2hF5VWHhBvbLUlJEQqwj4KJbipN8oEq1VCw3W6RRyau?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 Plaas 1 Bonteheuwel 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.315235 18.395439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang