Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vensterklip

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Katy Ann J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Exceptional. We had a wonderful time at Vensterklip. All staff were very friendly and helpful. Thank you so much for making our stay wonderful and special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem Adriaan E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie lekker. Wonderlike plek. Kan meer bome plant vir skaduwee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruaan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rus vir die siel. Dit was heerlik en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Ontspannend. Verbly was heerlik en personeel baie hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oswald A
1 nag
4.8
Mei 2024

Was awesome except the bathroom outside was not fun. Peaceful and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rika B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie lekker. Het baie lekker geniet. Sal vir seker weer soontoe gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reana V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Comfortable and peaceful. There was a problem with our sleeping unit's toilet. They upgraded us to a bigger cottage. It was more spacious and had a beautiful stoep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aviva M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Aangename karaktervolle verblyf. Die eenheid is lekker ruim. Ons het die historiese karakter baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bennu S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2024

Teleurstellend, verwaarloos. Sal werk as 'n oorslaap oppad na elders. Stort het geen waterdruk en is besig om uit die muur te breek. "Braai met tuinuitsig" is 'n losstaande braai in die stowwerige parkeerarea. WiFi bereik nie die kamers nie. Personeel is bewus hiervan, maar trek net die skouers op. Restaurant- en kroegure is nie soos geadverteer nie. Speelkasteel vir kinders is soms oop, soms nie (op 'n Saterdag, nogal). Toegang na die vlei het jare laas enige onderhoud gehad. Foto van kajakke op die vlieërivier is misleidend. Swembadwater is troebel en vuil. Area om die swembad is bestrooi met voëlmis.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 69 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 1, Bonteheuwel, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKIQfWRn2hF5VWHhBvbLUlJEQqwj4KJbipN8oEq1VCw3W6RRyau?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 Plaas 1 Bonteheuwel 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.315235 18.395439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang